Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francor Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Francor Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lydia L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We are looking forward to visit again. We really enjoyed the stay.

The environment was quiet and peaceful. Myself and my husband really enjoyed the pool and the garden. Perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Good day Lydia.
We are so glad to hear that you enjoyed your stay here.
We hope to see you soon.
Have a wonderful 2024.
Regards.
Francor Guesthouse.

Francor Guesthouse
Gert S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie awesome plek.

Baie mooi tuin en rustig, swembad pragtig. Baie netjies in kamers, was bietjie skrikkerig vir omgewing, maar alles was rustig en veilig daar. Soveel lekker kuierplekkies in die lieflike tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Gert.
Dit is 'n groot plesier.
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Hoop om jou gou weer hier te sien.
Groete
Francor Guest House

Francor Guesthouse
Teresa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent.

We were very well received and received all the support we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n mooi plek met die mooiste tuin en vriendelike honde. Ons ontvangs en verblyf was baie lekker met vriendelike personeel. Die kamer is goed toegerus en baie netjies.

Baie mooi en lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Goeiemiddag. Baie dankie vir die pragtige boodskap. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete, Daleen

Francor Guesthouse
Julian L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek rustig en mooi.

Baie mooi en rustig het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mienie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie lekker geslaap. Pragtige blyplek, lieflike tuin. Uitstekende personeel. Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle terugvoer Minnie. Ons hoop om julle weer te sien.

Francor Guesthouse
Danie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal asb. twee badhanddoeke verkies. Daar was net een gesighanddoek en een badhanddoek vir twee volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Banie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Banie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was besonder skoon en netjies. Ontvangs is goed. Tuine baie netjies en uitsonderlik.

Al wat gepla het was dat warm water slegs vir kort rukkies beskikbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, clean, beautiful, friendly, convenient! Highly recommended stay. Great price.

We had a lovely stay and all of out needs were met. The garden is absolutely breath taking. We had a great view and nice service. They even provided an anti-mosquito plug-in and a locked safe for jewellery, phones and wallets. The Wi-Fi en DStv was convenient. We got shampoo, body wash, body lotion, toilet paper and towels. There was also a kettle, milk, cold drinking water, coffee, tea and spoons. A lot of plugs are available and we had a little place to get ready and do makeup. Decent mirrors. Very clean. There was also handwashsoap, mats and toilet spray. Bed lights were handy and bright. Not the most quiet part of town, hearing cars and a little music from far away, but definitely not extremely noisy either. Large and many windows were lovely. Extra blanket, soft throw, soft cushions and large soft mat on the floor. Microwave and fridge included. Cosy seats. Balcony view with table and chairs. Great price. Complies to covid regulations. We did not make use of the breakfast, so I cannot comment on that. Large pool for adults with small pool for kids. Can take photograph in the garden. Very green even in winter. Own remote for gate. Outside poolside chairs and tables with chairs in the garden. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandipha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nandipha B
Gesin met tieners

Rooms are are clean. Beautiful garden.

Things I didn't enjoy, no DStv in our room. Noise from other guests, showers need to be repaired. No options for breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F
Besigheidsreis

Perfect for our business trip.

Extremely helpful hosts who had only one goal. That was to make our stay perfect in every. Facilities are top notch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice L
Saam met vriende

Perfect

I loved everything about the place. Christine is a loving person, I love her so much. And thanks a lot Christine, for the candlelight dinner for my husband.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het bietjie meer verwag van 'n 4-ster-gastehuis.

Die swembad en ontspanningsarea is asemrowend mooi, skoon en goed ingerig. Die tuin is 'n absolute lus vir die oog. Die kamer is baie basies met wag jy nodig het. Wat my egter omgekrap het (veral in hierdie tyd van Covid) was die oop teesakkies in die bakkie op die kas. Mens sou ten minste dink die teesakkies sou van die "koevertjie-variteit" gewees het. Die dame wat ons na-ure help inteken het, was nie baie professioneel nie maar die eienaar / bestuurder wat my vroeer die dag gekontak het, was so 'n aangename en hulpvaardige dame!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular.

We will defiantly suggest this Guesthouse. Nice beds and clean and really friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Thank you, Sanet!

Francor Guesthouse
Thami S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice & quiet; a place for quietness, relaxation, and calm.

Excellent and exceptional. Best described as my kinda place. The environment is lovely, and it's just a few meters to the mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Thanks Thami! We hope to see you back here soon :)

Francor Guesthouse
Phylis R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phylis R

Baie lekker gewees!

Ons is vriendelik ontvang deur almal daar. As ons weer vir 'n vergadering na Pretoria moet reis, sal ons beslis weer daarheen gaan. Fransie, nogmaals dankie vir jou vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Phylis! Dit was baie lekker om jou hier te he. Ek hoop ek sien jou sommer gou weer.

Grotto Fransie

Francor Guesthouse
Ria D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Gesin met klein kinders

Friendly people & nice relaxing atmosphere

Ons het heerlik gebly by Francor Gastehuis. Kamers is baie gerieflik ingerig. Dit is skoon en netjies. Die tuin is uit die boeke. Baie vriendelike & gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Ria! Kom maak gerus weer 'n draai as jy in Pretoria is.

Groete
Fransie

Francor Guesthouse
Evelyn D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn D
Besigheidsreis

Lovely guesthouse and good service.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francor Guesthouse se terugvoer

Thank you Evelyn!

We hope to see you back here soon :)

Fransie

Francor Guesthouse
Alex W - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W
Saam met vriende

Great

Lovely and peaceful. Just the place for a overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 174, Heatherdale, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6HltRLPti3wvaIN7IBTi4gPMHL9x1qrGYNSFQs13Anj4A69syw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 174 Boundary Road Heatherdale 0118 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.664758 28.116414728836