Muckleneuk Akkommodasie by Frangipani Guest Cottage | LekkeSlaap
+14
+14

Frangipani Guest Cottage

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliersstraat 248, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Frangipani Guest Cottage is in die lowerryke woonbuurt Muckleneuk, Pretoria.

Die kothuis is gerieflik en het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n kombuisie en 'n aparte badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2. Die kamer het 'n TV teen die muur en daar is gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en lapa gebruik maak. Frangipani Guest Cottage is 400 m vanaf die Zuid-Afrikaans Hospitaal, 3,8 km vanaf die Universiteit van Pretoria se Hatfield-kampus en 1 km vanaf UNISA.

Slaapplek

’n Bespreking by Frangipani Guest Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Frangipani Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Celliersstraat 248, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Frangipani Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliersstraat 248, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKeFOoWZirJhHm84UDbqahAjjvmPxg77XRgmi8mD1iW4PRi0G7O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 248 Celliers Street Muckleneuk 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.761577200458 28.203822738133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za