LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Franka Lodge | LekkeSlaap
+18

Franka Lodge

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenote-straat 38, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Franka Lodge bied selfsorg-akkommodasie in Graskop. Graskop is 'n klein dorpie in Mpumalanga. Dit is in die 1880's as 'n goudmynkamp gevestig maar dien nou as 'n toeristebestemming.

Daar is 3 eenhede wat elkeen slaapplek vir 8 gaste bied in 2 slaapkamers. Die eenhede het volledig toegeruste kombuise en oopplan-leefareas. Daar is 1 badkamer per eenheid. 'n TV en DVD-speler is beskikbaar. Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam vir DStv-toegang. Veilige parkeerplek en 'n privaat braai-area is beskikbaar. Die eenhede is ideaal vir gesinsvakansies.

Natuurliefhebbers sal in hulle element wees in Graskop. Daar is verskeie staproetes in die omgewing waarvan van hulle 'n paar uur lank is en ander strawwe dagstaproetes is. Moenie die kans misloop om op die wandelpaadjie na die natuurlike brug te stap nie. Die manjifieke Mac Mac-rivier het 'n paadjie onder die rotse deur geskep wat 'n natuurlike brug gevorm het wat nogal iets is om te aanskou

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Franka Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hugenote-straat 38, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Franka Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenote-straat 38, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYzY5ZmVkLTg4ZDEtNDUzMS1hYzFjLTIxMzM1YTQzYjk4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 38 Hugenote Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.928767 30.84578
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!