LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Franklin House | LekkeSlaap
+19

Franklin House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Franklin House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Loraine C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Gerieflike, veilige, huislike verblyf.

Die verblyf is gerieflik geleë met veilige parkeerplek vir voertuie onder 'n afdak. Heerlike groot kombuis/braaiarea, asook grootskerm-TV met vol DStv-pakket. Eienaars woon op die perseel, en is baie hulpvaardig met enige verdere behoeftes. Baie dankie, lekker gebly.

Kerry O - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry O
Gesin met tieners

Great stay at Franklin House.

The accommodation clean and what was not available, Heather assisted us with. We will definitely be staying there again. Thank you David and Heather for being so accommodating.

Thomas G - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G
Gesin met tieners

Die verblyf was onverbeterlik.

Franklin House was baie sentraal geleë en ons kon maklik by ons bestemings in Kaapstad uitkom. Ons was baie hartlik ontvang en die verblyf is baie huislik en daar was geen tekortkominge nie. Baie dankie aan Heather en David vir die gesellige manier waarmee julle ons laat tuis voel het. Ons sal enige tyd weer Franklin House in die toekoms gebruik en dit ook aanbeveel vir ander mense.

Christo V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en gerieflik, veral met die honde. 'n Paar goedjies het gepla.

Ons sou graag 'n tafel wou hê om by te kan sit en eet, die yskas is nie voldoende nie, dit is net 'n tipe van "bar fridge" en nie geskik om ys te maak/bêre nie. Daar is ook nie plek om jou vleis te vries nie. Daar is ook nie 'n skinkbord en paar "utensils" nie beskikbaar nie. Whisk, steakmesse, opdien bakke en lepels om op tafel te gebruik by die ete. Die Wi-Fi is ook net beskikbaar op een kol in die hele area.

Dirk N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier sal enige tyd weer daar gaan bly.

Baie vriendelike gasvrou en warm ontvangs gehad, sal Franklin House enige tyd aanbeveel. Baie dankie Heather en David!

Franklin House se terugvoer

Thank you so much Dirk.
Was a pleasure getting to know you all.
I'm sure we will meet again. The grand old 'Duke of Yorkie, says hi.

Regards,
Heather

Franklin House
Rolene M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene M
Saam met vriende

Was very nice.

We loved staying there as a family, everything was very nice.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much, Rolene.

I wish you and your family all the best. It was lovely getting to know you all.

Kindest Regards,
Heather

Franklin House
Juanita J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Gesin met klein kinders

Was regtig heerlik en baie lekker verblyf.

Sal definitief wees hierdie wonderlike plek gebruik. Skoon en netjies met warm ontvangs by aankoms. Waarde vir geld.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much Juanita.
It was so good meeting such a lovely family.
Take care.

Regards
Heather

Franklin House
Michelle N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste en die mooiste plek ooit.

Dit was meer as net uitstekend. Ek sal nooit weer op ’n ander plek in die Kaap bly nie. Vriendelik, oulik en regtig die mooiste plek.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much Michelle. It was great meeting you and I am sure we will remain friends for many years to come.

Regards
Heather

Franklin House
Lizelle K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en sentraal.

Pragtige plekkie, vriendelike gasheer.

Franklin House se terugvoer

Thanks so much. Was a pleasure having u stay here.

Franklin House
Jan V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Uitstekende verblyf. Beste selfsorg wat ons nog ervaar het. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Sal Franklin House hoogs aanbeveel. Selfs ons klein hondjies was baie tuis en gelukkig. Dankie Heather. Ons waardeer.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much, Jan.
You two were great guests as well. The dogs were well behaved and a pleasure to be here.
Hope to see you again in the near future.
Take care and stay safe.
Kindest Regards,
Heather

Franklin House
Frederick J. B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick J. B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

It was a pleasant stay and friendly people.

Margit S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margit S

Verblyf en gasvrou was uitstaande!

Ons was 'n familie van 4 volwassenes. Die plek is ruim en het alle geriewe en ekstras om jou tuis te laat voel. Ons het heerlik luuks vir 'n goeie prys gebly. Heather, ons gasvrou het seker gemaak dat ons niks kort nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much. So special of you to take the time out to say such lovely things. You were great guests too.

Franklin House
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 7, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArNHKJkGsUD6LPiWgUg3rj0rYgL414qgK9wUILifj4XzNriYN7z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 7 Maroela Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.885984453265 18.602742086508
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem