LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Franks Bush Camp | LekkeSlaap
+35

Franks Bush Camp

Lodge
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 149 van Klaseri 81, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Franks Bush Camp bied ’n outentieke ervaring in die bos in die Guernsey Privaat Natuurreservaat, wat omring word deur die Afrika-bosveld. Hierdie boskamp het chalets met grasdakke wat die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers bied. Gaste kan vanuit die swembad wild, soos sebras, kameelperde en koedoes, sien.

Hierdie kamp beskik oor 5 en suite-chalets met grasdakke en 4 grasdakkothuise en buitestorte. Elke chalet en kothuis het badkamergeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ’n gemeenskaplike sitarea en eetarea met ’n kaggel. Heerlike ontbyt en aandetes word hier bedien, en spyseniering word vir spesiale geleenthede gedoen.

Die buite-kroeg en boma met ’n kampvuur bied gaste die geleentheid om onder die sterre uit te span en tyd met vriende te spandeer.

Daar is ’n plonspoel vanwaar gaste na die wild wat deur die kamp loop, kan kyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Deel 149 van Klaseri 81, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 149 van Klaseri 81, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95a01ef841f830035bcbce8a917b970c6c805b16c38c53e698b580f4fa663cb8635023136a38b9b1c2d29a3978b62077c497?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense Portion 149 of Klaseri 81 Guernsey Private Nature Reserve 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.530311172899 31.123755690025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!