Franschhoek Akkommodasie by Franschhoek Farm Cottages | LekkeSlaap
+37

Franschhoek Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Franschhoek Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek vir ouers van 'n 2 jarige!

Ons het die verblyf baie geniet. Alles is netjies en skoon in die huisie gewees, en daar is rêrig attention to detail aan klein goedjies wat mens nie sommer verwag nie. Soos byvoorbeeld 'n "Lights Out" boksie wat voorsiening maak vir kragonderbrekings, met kerse, lighters en even 'n pak kaarte om die tyd te verdryf. Regtig dankie vir die lekker wegbreek!

Andrea J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Die verblyf is asemrowend mooi. Baie goed geleë.

Jinnie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinnie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Christeli is 'n uitstekende gasvrou wat ons met haar warm persoonlikheid dadelik tuis laat voel het.Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf daar so lekker as moontlik te maak. Die kothuis was netjies, skoon en baie goed toegerus met luukse linne, handdoeke en kombuisgereedskap. Die plaasatmosfeer en lieflike natuurskoon het daartoe bygedra om van hierdie 'n onvergeetlike ervaring te maak! Ek sal enige tyd daarheen terugkeer.

Dirk V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of paradise and tranquillity away from the normal daily hustle and bustle.

Thank you Christeli, to you and your personnel for sharing a piece of your paradise with my wife, my son and I, albeit for only 2 nights. The accommodation was clean, spacious and wonderfully located. My biggest regret, we did not stay long enough, we will be back!

Gerhard ( Ag) B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard ( Ag) B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangename verrassing teenaan Franschhoek!

Besonder aangename verrassing teenaan Franschhoek! Dit was alles puik, uitstekende verblyf - skoon, netjies mooi, toereikend vir basis vanwaar omgewing ontdek kan word. Stil, naby al die wonderlike eetplekke. Ons eenheid was twee kamers met aparte toilet, stoep, braaiplek en basiese kombuistoebehore. Grasperk by voordeur en stoep met mini-swembad om in te plas as jy wil - ons het eerder die welkome verwarmer gebruik vir die een graad Celsius onverwagte kouefront in die somer. Man, dis ‘n gawe plekkie!

Franschhoek Farm Cottages's terugvoer

Die fantastiese resensie maak my dag, ek waardeer dit so baie.
Baie dankie dat julle so lekker saam met ons die plaas geniet het.
Mooi wense,
Christeli

Franschhoek Farm Cottages
Erika J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Die enigste wat gepla het is dat die eenheid nie gediens is nie, en ons op geen stadium daarvan in kennis gestel is nie.

Franschhoek Farm Cottages's terugvoer

Beste Erika,
Baie dankie vir die kuier by ons. Julle is sulke aangename mense.
Ek vra onverskoning vir die ongerief, ons diens graag eenhede, u kan ons net in kennis stel indien julle dit so verkies. Ons is selfsorg, maar ons help graag, gee nie om nie.
Dankie vir die lekker kuier op die plaas, dit was lekker om julle te ontmoet.
Mooi wense,
Christeli

Franschhoek Farm Cottages
Lynette V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaasatmosfeer.

Die plaas het vrugtebome wat vol bloeisels was, en is omring deur die mooiste berge. Om op 'n werkende plaas te kan gaan stap, saam met die plaas se honde is 'n onvergeetlike ervaring. Op die aangrensende plaas is 'n restaurant en wynproe. Ons het daarheen gestap. Die ontbyt daar was heerlik en die omgewing pragtig!

Yolanda B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Gesin met tieners

Heerlike, rustige verblyf op plaas.

Ons het 'n heerlike paar dae by Franschhoek Farm Cottages spandeer. Die eenheid was pragtig en super netjies, die gasvrou baie vriendelik, en die rustigheid en uitsig op die plaas was onverbeterlik. Ons is selfs bederf met wyn en sjokolade! Dankie aan Christeli vir die lekker vakansietjie! Julle sien ons vir seker weer.

Zelda J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige atmosfeer.

Plek is baie netjies en pragtig. Sal vir seker weer kom kuier.

Kathy T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay and Franschhoek Farm Cottages, the location was perfect and the rooms were very nice and comfortable.

We had a wonderful stay at the Franschhoek Farm Cottages, the location was perfect and we were very comfortable in the rooms. The management were very friendly and helpful. I would recommend them highly for a visit.

Kobus V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie modern, skoon en netjies.

Baie goed ontvang en het die verblyf geniet. Sal weer hier tuisgaan.

was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsiorweg, Bourgogne, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfN80BqRHQjgJWaVI2UbmMjXkVQgaKNZ963wbrDK50wZ93CHN7E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 350, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Excelsior Road Bourgogne 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.923478281382 19.121264219284
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za