Oos-Vrystaatse Hooglande Akkommodasie by Franshoek Farm and Polo School | LekkeSlaap
+26
+26

Franshoek Farm and Polo School

Selfsorg
  • Vanaf R2 700 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Farm Franshoek 106, , 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Franshoek Farm and Polo School is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n privaat plaas, ongeveer 26 km van Ficksburg af. Die eiendom bied rustige verblyf weg van die stadsgewoel.

Die akkommodasie bestaan ​​uit 1 hoofhuis en 'n vrystaande kothuis met slaapplek vir 6 persone. Die hoofhuis, ook bekend as The Stables, het 2 slaapkamers, elk ingerig met 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 badkamers, die eerste is 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Die hoofeenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, rusbanke en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die vuurput, die plaas en omliggende berge.

Die losstaande kothuis is net agter die kothuis geleë en staan ​​ook bekend as The Salt Room. Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed.

Gaste is welkom om die staproetes en berggrotte te verken, of die dam op die plaas te besoek. Die plaas is ook ongeveer 28 km vanaf die Ficksburg Bridge-grenspos van Lesotho geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Franshoek Farm and Polo School sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Farm Franshoek 106, , 9730, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Farm Franshoek 106, , 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf92e4b8c2fd162a62355ae61dcec10fa5240e866345517a29bb4825213fcd2724696efe9496221bfbbe6574da0c83ecaa2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (vir 6 persone) Farm Franshoek 106 Ficksburg 9730 Vrystaat 086 999 0018 11:00-19:00 13:00 -28.702328200717 28.030223998423
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za