Lyttelton Akkommodasie by Fred's Place | LekkeSlaap
+7
+7

Fred's Place

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebrinkweg 116, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fred's Place is op die eienaar se perseel geleë in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion en stapafstand vanaf Netcare Unitas Hospitaal.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan die eienaar se ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof en oond benut. Die eenheid bied toegang tot 'n onderdakpatio en 'n tuin met 'n swembad.

Die Gautreinstasie is 3,8 km vanaf die eenheid en die Centurion-winkelsentrum is 4,4 km ver. Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Fred's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langebrinkweg 116, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebrinkweg 116, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFQABsuHHMqoQ1WFxZRhzZKP9m3CjRqnekezYn7gY24ZVzemNqS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 116 Langebrink Road Lyttelton 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.834003939611 28.205255294477
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za