Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Freek's Cottage Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Freek's Cottage Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Russell T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really nice private cottage in the most beautiful surroundings.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genè W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genè W
Gesin met klein kinders

Beeldskone, rustige rusplek.

Heerlik gebly. Baie gasvry en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Rustige Karoo wegbreek.

Wat 'n goed toegeruste huisie in die Karoo veld! Ons was baie aangenaam verras met die kwaliteit en gemak van die verblyf. Die stilte en ooptes was 'n wonderlike ervaring. Ook ons twee Weimaraners het die groot omheinde erf vreeslik geniet en hulself elke dag moeg gespeel! Die puppy het vir die eerste keer skape gesien toe hulle die oggend langs die heining kom wei, sy het my met groot bekommernis kom wakker maak om die eienaardige goed te kom kyk. Die braai pakkies die eerste aand was uit die boonste rakke en hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Idilliese omgewing. Baie netjiese akkommodasie wat goed toegerus is.

Minder goeie selfoon-ontvangs (maar dit tel vir my as 'n pluspunt).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi. Hartlike gasvryheid.

Ons het geen verwysing gekry en toevallig bespreek op pad terug van die Kaap na Johannesburg met ons honde. Was aangenaam verras deur die plaas se pragtige natuur die vriendelike mense, ens. Die plonspoel was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic and old.

Rustic cottage, although a few leeks during storm. A little under equipped. Lovely views and well situated. Dogs enjoyed the big open fenced yard. Meat, salad and a nice bread was enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana G
Gesin met tieners

Mooiste natuurskoon.

Baie rustig en stil vir ’n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met vriende

Skakel af in die Karoo

Ons bly elke jaar by Freek's Cottage Farm en elke jaar is dit lafenis vir die siel. Alles is daar wat jy nodig het en mens kry jou battery herlaai en begin klaar afskakel as ek die grondpaadjie trek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B
Besigheidsreis

Baie gerieflik. Vreedsame stilte. Baie gasvrye ontvangs.

Hierdie plekkie op die plaas, weg van die dorp en stad se geraas en gejaag, is kos vir die siel. Alles wat jy nodig het is daar. Ek wens ons kon langer bly. Sou graag bietjie in die omgewing in die veld wou gaan stap het, maar ons moes ongelukkig vroegoggend weer ry. Ons sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Gesin met tieners

Onvergeetlike Karoo-ervaring, veilig en privaat.

Die gasvryheid van die eienaars is onvergeetlik. Die cottage was heerlik privaat met asemrowende uitsig op dam en berge rondom. Vir warm dae is daar 'n swembadjie om in te sit met 'n heerlike boom. Aande voor die buitevuur en luister na plaasgeluide. Binnekaggel indien dit reën. Aan alles is gedink in die cottage. As jy iets by huis vergeet het, is dit daar. Dorp is naby genoeg om gou iets te koop, maar ver genoeg vir 'n plaasatmosfeer. Pragtige perde en natuur met natuurgeluide. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
June H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June H
Saam met vriende

Lovely Farm Stay.

The photos don't do Freek's justice. Yes it's rustic but it's charming and lovely and we had a wonderful stay. Paula was a helpful and kind hostess. Will definitely return when back in the area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza B
Gesin met klein kinders

Heerlik - stil, rustig en pragtige natuurskoon!

Lekker gerus. Sal vir seker weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig. Lekkerste lamsvleis. Baie gasvry.

Een van die mooiste plase in die Karoo. Die moeite werd on bietjie van die pad af te draai en te gaan kuier. Een aand is nie genoeg nie. Baie veilig en omhein vir honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doanda M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doanda M

Beautiful and tranquil with a very hospitable hosts.

We had a wonderful stay and really enjoyed the braai packs and salad provided by the friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Gesin met klein kinders

Gesinstyd word weer hier gevind. Uitstekend.

Was aangenaam verras. Weg van tegnologie en mooiste sterre gesien, lekker geswem. Was goed ontvang en lekkerste kospakkies. Sal vir seker die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer waar my poedelhondjie ook veilig was.

Ons het oornag en alles was skoon en netjies. Die aand het twee vlermuise ingevlieg maar toe ons die sitkamerlig laat brand het deurnag het hulle besluit dit is beter om maar liewers buite te vlieg. Ons woon self op 'n plaas en dit is deel van die plaaslewe. Selfoonopvangs kon ons by die dam/swembad kry om ons mense tuis te laat weet dat ons veilig by die oornagslaapplek aangekom het. By die hoofopstal van die eienaars sou ons die nodige hulp kon kry indien ons nie reggekom het nie. Weereens is ons gewoond aan swak selfoonopvangs, maar eienaars kan dalk net vir gaste vooraf inlig dat selfoonopvangs beperk is. Stadsjapies ken dit nie. Ons sal enige tyd weer daar oornag as ons besig is met 'n roadtrip. Die sonsopkoms die oggend was iets om te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile M
Gesin met klein kinders

Ongelooflike wegbreekhuisie weg van jou huis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie Karoo rustigheid.

Ons was nog op pad na ons eindbestemming, maar na 'n nag hier was die battery sommer herlaai. Kothuis is heerlik ingerig. Het met 3 honde gereis, die plek was netjies omhein. Die swembadjie was 'n welkome verrassing. Sal vir seker weer hier oornag en dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Engela L
Saam met vriende

Wonderlike ervaring.

Hierdie verblyf was meer as wat ek verwag het. Alles wat jy nodig het was daar en ons kon selfs 'n vleisbraaipakkie by die gasvrou kry. Die Karoo-stilte was 'n lafenis vir die siel. Sal sommer 'n week hier wil bly. Baie dankie, Paula.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryn C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn C
Gesin met klein kinders

Beautiful klein privaat huisie.

Op die mooiste plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela F
Gesin met tieners

Aangenaam.

Plaaslewe. Was 'n voorreg om my familie te wys hoe ons boere leef en opoffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maruschka D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruschka D
Besigheidsreis

Lekker rustig, kan afskakel van die stad se geraas.

Ons het baie lekker gebly. Dit is baie mooi en rustig. Dit sal nice wees as al die slaapkamers deure het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Freek's Cottage Farm se terugvoer

Dankie vir die ondersteuning vir die 3de jaar, sal kyk na die deur probleem.

Freek's Cottage Farm
Selma O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a little gem of a place!

We could not have been happier with our stay at Freek's Cottage. We read so many reviews saying it was basic, but honestly, everything you could possibly need and more is provided. A beautiful, cosy stone cottage with a lovely indoor fireplace as well as a protected outdoor braai. Located next to the dammed up river with the sound of the wind pump and the cry of the fish eagles the only sounds you'll hear. We loved the friendly horses who were there to greet us on arrival! A real farm stay on a working farm. The scenery is gorgeous and if feels you are in the middle of nowhere, yet Murraysburg is only 15 minutes away. We'd absolutely recommend Freek's Cottage. It's perfect for a family or group of friends too!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n ontdekking!

Dit kon nie beter nie! Het baie resensies gelees wat gesê het dis basies, maar eerlikwaar was daar werklik als wat mens kon nodig kry en eer. Dis 'n pragtige, knus klipkothuis met 'n heerlike kaggel en beskutte buitebraai. Dis langs 'n opdamming in die rivier met die klank van die windpomp en die roep van die visarend die enigste geluide wat jy hoor. Was mal oor die vriendelike perde wat ons kom welkom heet het. Regte plaasverblyf op 'n produserende plaas. Mooi natuurskoon, dit voel of jy in die middel van nêrens is. Tog is Murraysburg net 15 minute daarvandaan. Ons beveel beslis Freek's Cottage aan, perfek vir 'n gesin of groep vriende!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Freek's Cottage Farm se terugvoer

Thank you so much for this possitive reply, hope to see you again one day.

Freek's Cottage Farm
Leon V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plaaservaring!

Pragtige ligging met die geroep van visarende wat die sonsondergange onvergeetlik maak. Karoo gasvryheid op sy beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het dit baie geniet om hier te bly. Die cottage is bitter oulik, die omgewing so mooi en die Karoo se sterrehemel 'n belewenis! Verdermeer is Paula 'n uitstekende gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto A
Gesin met klein kinders

Verblyf by die plaas was 'n groot verrassing, rustige Karoo-omgewing, met vriendelike diens.

Alles wat nodig is. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryn C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn C
Gesin met klein kinders

Amazing beautiful plek.

In die middel van nêrens - in die middel van die Karoo - 'n belewenis en so pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met tieners

Werklik goeie waarde vir geld en die perfekte oornagplek!

Die oomblik toe ons deur die plaashek van Freek's Cottage ry toe voel dit of ek met vakansie is. Ons sal vir seker weer daar oornag, die berge, natuur en stilte is idillies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en bekostigbaar

Ons het baie lekker gebly en was aangenaam verras oor hoe goed toegerus die kothuis was. Baie mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Dit was uitstekend/veilig en netjies gewees - goeie natuurbelewenis.

Was baie warm en welkom ontvang, beste diens gekry en is soos deel van die family hanteer. Die natuur om ons en die windpomp wat iets besonders met ons eie braaigeriewe en braaipakke het ons werklik geniet, die verrassing met ys en ons braaipakke en slaai met roosterkoeke was elke keer daar en is veilig. Kon self in en uit gaan soos ons wou en was werklik tevrede gewees, baie dankie vir wonderlike diens en dankie dat ons julle plekkie kon deel ons wys almal die foto's en sal vir seker almal aanbeveel wat weer Kaap toe gaan om vir seker julle te gebruik. Sal dalk moontlik `n Facebook page ook doen om vir ander te kan wys hoe goed julle doen nog meer bemarking te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Freek's Cottage Farm se terugvoer

Baie dankie, waardeer, ek het 'n fb page, maar is maar sleg met bestuur daarvan.

Freek's Cottage Farm
Zelda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle, lekker, skoon, netjiese, gasvrye verblyf en fantastiese aandete.

Was wonderlik om die eerste aand van die vakansie so te begin. Het sommer alle stres afgelaai en sielerus gehad. Beslis aan te bevele!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stersia B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stersia B

Heerlike Karoo rustigheid.

Baie goeie waarde vir geld. Stukkie grondpad wat ons moes ry, was in 'n goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Freek's Cottage Farm se terugvoer

Dankie Stersia, bly om te sien julle was tevrede.

Karoo groete,
Freek's Cottage Farm

Freek's Cottage Farm
Alet B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly.

Die eenheid was goed toegerus, netjies en skoon. Die omgewing is baie rustig en stil en baie mooi. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno V
Gesin met tieners

Lekker rustige atmosfeer. Jy moet ontspan!

As jy net wil wegbreek en rustig wees, is dit die plek vir jou. Die huisie is lekker knus en het alles wat nodig is. Paula se kos is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is baie vriendelik, die cottage is mooi skoon en netjies - regtig waarde vir geld betaal!

Die mense is baie vriendelik, die cottage is mooi skoon en netjies - regtig waarde vir geld betaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P
Enkelreisiger

Mountain Karoo farm environment.

I was welcomed with extra firewood for the overcast and rainy night's stay, the fireplace in the cottage is a highlight. Enjoy absolute stilness in the midst of the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the peace and quiet and how neat and tidy the cottage was when we arrived.

It would have been helpful to have had a warmer duvet on the bed as it was very cold.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was mal oor die plek en dit was so skoon en so netjies in die kothuis toe ons daar aangekom het.

'n Warm winter-duvet sou ons baie gehelp het want dit was bitter koud.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O
Gesin met tieners

Vriendelike, gasvrye mense en stil en rustige verblyf.

Die kontak met LekkeSlaap was uitstekend. Blitsige en baie effektiewe diens en kommunikasie. Freek se huisie is lekker eenkant op 'n werkende plaas en hulle kon ons ook help om die bokke af te slag na die jag in die distrik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en rustig.

Ons het baie lekker gebly - alles wat nodig is, is beskikbaar. Veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Gesin met klein kinders

Fantasties! Was heerlik!

Uit al die plekke waar ons al geoornag het, is Freek's Cottage Farm nou heel bo-aan ons lys van oornag plekke. My man wil sommer weer gaan vir meer as 'n nag! Beslis 'n rustige omgewing en die eienaars baie vriendelik! Dankie Freek's Cottage Farm vir 'n lekker oornag plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelmie P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmie P
Gesin met klein kinders

'n Lafenis in die Karoo.

Dit is heerlik om te oornag by 'n kothuis wat so volledig toegerus is met selfs ys in die vrieskas op 'n vuurwarm somersdag. Die aandete, bestaande uit braaipakke, aartappelslaai en roosterkoek was heerlik en groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarette L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette L
Gesin met tieners

'n Absolute oasis in die Karoo.

Ons probeer altyd om op 'n plaas oor te slaap wanneer ons met vakansie gaan. Hierdie was ons eerste besoek aan Freek's Cottage maar beslis die eerste van baie. Dit is absoluut die moeite werd om af te draai en daar te gaan slaap. Die huis self is ontsettend goed ingerig, ruim en silwerskoon. Die vleis en bykosse wat jy vooraf kan bestel is puik. Ons is nou nog spyt ons het nie meer bestel nie. Daar is volledige DSTV maar my tienerkind het eerder op die plaas rondgeloop - dit spreek boekdele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Rustig en heerlik.

Afgesonder. Perfek vir wegbreek. Die huisie is goed toegerus en gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maruschka D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maruschka D
Enkelreisiger

Die cottage het als wat 'n mens benodig en is skoon.

Die cottage is nie ver van die dorp nie en is baie stil en rustig, net wat mens nodig het as mens van die besige stad lewe af kom. Sal definitief weer daar kom bly. Die braaipak wat voorsien was, was heerlik. Dankie baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pottie P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pottie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Uitstekend, baie netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederf jouself in die Karoo!

Indien jy op soek is na 'n wegbreek van die besige stadslewe, fantastiese waarde vir geld, en 'n pragtige stil omgewing gaan maak gerus 'n draai by Freek se Kothuis! Ons was moeg na 'n lang dag se ry (ons het oornag tussen Pretoria en Hermanus) maar die plaas het ons so verbaas dat ons eers 'n ent moes gaan stap om te verken. Die huisie self is netjies, skoon, en ten volle uitgerus en die vriendelike plaasmense het ons op aanvraag van tjops, wors, heerlike aartappelslaai, en roosterkoek met konfyt en kaas voorsien teen ongelooflike pryse. Naby is daar 'n dam en berge wat maak vir 'n pragtige sonsondergang. Freek se Kothuis is nie 5-ster-verblyf nie, dis 5-miljoen-ster-verblyf, want die Karoonag sal jou asem wegslaan met sy helder naghemel en melkweg. Beveel dit aan vir mense wat hou van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlize K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize K
Gesin met klein kinders

5-ster behandel ontvang teen 'n prys wat jy nêrens anders ooit sal kry nie.

Die beste prys ooit wat jy kan betaal vir die absoluut wonderlikste huisie om in te bly. Die plaas is pragtig en veilig en die eienaars doen werklik ekstra moeite met hul gaste. Daar is kaggel in huis en mooiste vuurmaakplekke buite. Badkamers is pragtig. Kombuis pragtig. Alle kos wat voorberei word vir die piekniek mandjie is van uitstaande gehalte en baie baie goedkoop. Ons sommer huistoe met wegneem een ook want dit was net te lekker. Sal baie verlang na hierdie plaas. Vat maar jou eie ekstra kombers in winter as jy koulik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlize K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize K
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die beste prys ooit wat jy kan betaal vir die absoluut wonderlikste huisie om in te bly. Die plaas is pragtig en veilig en die eienaars doen werklik ekstra moeite met hul gaste. Daar is kaggel in huis en mooiste vuurmaakplekke buite. Badkamers is pragtig. Kombuis pragtig. Alle kos wat voorberei word vir die piekniekmandjie is van uitstaande gehalte en baie baie goedkoop. Ons sommer huistoe met wegneem een ook want dit was net te lekker. Sal baie verlang na hierdie plaas. Vat maar jou eie ekstra kombers in winter as jy koulik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met tieners

Stilte en vrede. Pragomgewing. Net wat ons nodig gehad het na die N1 malheid.

Ons is na 'n heel aanvaarbare grondpadrit vriendelik en in Afrikaans ontvang deur die eienaars. Die kothuis is ver genoeg van die plaasopstal om die ervaring van afgeleë te skep maar in der waarheid is dit net om die draai. Die kothuis is genoegsaam gemeubileer en baie skoon. Die kuier/braai area is wonderlik met 'n lieflike uitsig. Die vuurhout is voorsien sonder ekstra koste. Ons kan met groot vrymoedigheid Freek's Kothuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte T
Gesin met tieners

Baie privaat, stil en rustig veral na 'n lang pad.

Regtig die moeite werd. Was baie rustig en nader aan die natuur kry mens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met vriende

Heerlik ontspan en die bekoring van die Karoo ervaar.

Heerlik ontspan in skilderagtige deel van die Karoo waar die sterre baie helder skyn. Die kothuis se rustieke afwerking pas perfek in sy omgewing en die kombuis het alles gehad wat ons benodig het. Skoon en netjies en die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina Bennie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina Bennie V
Gesin met klein kinders

Rustige plaas atmosfeer.

Wonderlike klein juweeltjie van 'n plek. Die huisie was pragtig skoon en netjies met ruim kamers. Uitstekend toegerus en die piekniekmandjie was uit die boonste rakke (braaipak, vars gebakte brood, plaasbotter, heerlike konfyt en slaai). Ons het dit baie geniet, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en ontspannend.

Aangename natuur- ,voël- en dierelewe by 'n groot dam op 'n plaas. Ons het ons verblyf met 2 volwasse kinders besonder baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam ,skoon en ruim.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad. Die plek is skoon en ruim en baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Dis ook lekker privaat. Daar is 'n baie oulike braaiplek met 'n mooi uitsig op die berg. Ek sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat wil oornag op pad Kaap toe met 'n gesin wat privaatheid soek en net wil ontspan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelene H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelene H
Gesin met tieners

Netjies, maar warm.

Die kothuis is baie ver van Drie Susters en met 'n karavaan was die pad ongemaklik. Ons kon ook nie brandstof ingooi op Murraysburg as gevolg van die "gehalte" van die diensstasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Gesin met klein kinders

Oulike stil huisie in die Karoo.

Baie mooi omgewing. Huisie is basies, maar het genoeg van nodige. Kort hier en daar afronding/klaarmaak. As jy op jou eie rustig kan wees is hierdie die tipe plek om te besoek. Gasheer/vrou baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L
Gesin met tieners

Heerlike Karoo-ervaring.

Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda S
Gesin met tieners

Lekker oorslaap!

Ons was bevoorreg om 'n trop Angora skape te sien. Pad na die plaas is goed. Ons het dadelik die kaggel aangesteek by aankoms. Lekker sterre gekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B
Gesin met klein kinders

Sou langer wou bly.

Wintertyd saans by 'n kaggelvuur in die Karoo: Wat beter is daar? Die rustigheid van 'n plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas B
Gesin met klein kinders

Pragtige Karoo-plaas!

Oornag op pad en terug Kaap toe. Vriendelike diens en huisie is goed toegerus, dit was egter baie koud in die nag (onder nul in die nag middel Junie) alhoewel die kaggelvuur klein bietjie gehelp het. Sterrehemel fantasties in die koue wintersnag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay in the Karoo.

Our stay was lovely. The unit provides everything you need. The braai meat we ordered from the farm was very tasty and we recommend the option to everyone! We really enjoyed exploring the farm and the quiet surroundings. We will definitely plan another stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chirene H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirene H
Gesin met klein kinders

Wat 'n lekker Karoo-belewenis.

Dit was vir ons 'n baie lekker verrassing met die Windpomp so by die huisie en die perde in die agtergrond. Die lieflike vuurmaakplekkie was ideaal. Die gasvryheid was wonderlik. Veral die lekker vars gebakte brood. Sal definitief weer hier kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

Dit was die moeite werd om te gaan oorslaap.

Ons het dit vreeslik geniet en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Gesin met klein kinders

Mooi natuur en baie rustig.

Ons het die braaiplek met vuurmaakhout geniet, en die plekkie was netjies. Die twee akkedisse wat binne in die kothuis bly het ongemaklikheid veroorsaak met die vrou en kinders. Andersins was dit die moeite werd om van die N1 af te draai en die kort grondpad te ry na die plaas toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruann K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruann K

Fantasties!

Die beste waarde vir geld verblyf vir 'n halfweg stop na Hartenbos. Ek was baie beïndruk met die geriewe en die area. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring, sal definitief weer gebruik maak van julle asook aanbevelings maak vir ander om by julle te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Gesin met tieners

Ruimte binne en buite met vryheid vir liggaam en siel, veral vir die natuurliefhebber.

Terugvoer mag verskil afhangend van elkeen se verwagtinge en verwysingsraamwerk. Wat ons egter betref: Een nag was te min om werklik dit wat Freek's Cottage en die omgewing bied te ontgin, maar met wat ons ervaar het, is dit 'n moet op van ons volgende reisplanne. Wat 'n lekker braai-area het julle nie! Veral die kinders was gaande daaroor en sou heelnag by die vuur kuier as dit kon. En wie weet, dalk kom ons volgende keer in die winter om die kaggel te kom beproef. Die plek het atmosfeer en eenvoud met styl wat 'n mens toelaat om te ontspan. Baie dankie vir jul vriendelikheid en bedagsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie V
Gesin met tieners

Oomblik om te onthou.

Hartlike verwelkom met n warm brood, slaai en karoo-lam om te braai. Die huisie is goed toegerus en ruim met alles wat nodig is. Om in die stilte van die Karoo te kon vuurmaak en braai was hemels. Teen die prys vir akkommodasie en aandete is dit baie goeie waarde vir geld om in die bekoorlike en rustieke huisie te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Saam met vriende

Wonderful hospitality, off the beaten track and a great stay over.

Caring hosts, quaint accommodation with everything that is needed for a few days stay. Would definitely return even though off the beaten track and worth a one night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk J
Gesin met klein kinders

Baie lekker as oorslaap-bestemming.

Freek se Kothuis is gerieflik en het 'n baie rustige, landelike atmosfeer. Dankie vir die brood wat ons gekry het omdat daar nie meer brood op die dorp beskikbaar was toe ons aangekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie A - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie A
Gesin met tieners

Dit was lekker.

Sou graag 'n naweek daar wou bly, maar was te haastig om verder te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Gesin met tieners

Perfect getaway and phenomenal views!

A perfect cottage well out of town with comfortable accommodation at excellent prices. Fantastic walks into the veld and mountains with excellent viewings of Black Eagle pair. Thank you for sharing your piece of paradise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donn P. R - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donn P. R
Gesin met tieners

Great

Wonderful customer service from host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S
Gesin met tieners

Great atmosphere!

Enjoyed our stay and will go back again. Clean and tidy, had everything we needed except for a braai grid (there was even milk in the fridge!) Owners very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old style farm life sweetened by the basic creature comforts of modern day living.

Our stay was wonderful. Our old fashioned, quaint and very practical accommodation suited us perfectly. Our privacy was ensured and respected and we had a warm and inviting interaction with our hosts throughout our stay. The farmâ??s vast splendor that includes significant copies, Karoo valleys and a river caters for game and domestic interests, hiking and lots of relaxation. I recommend this accommodation to city folk and the duration of the stay should be between 3-5 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookfield, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHl4uOevZkVlly0E577ik4hpo5a0d5hPcdUTFKstZqslcoNsH82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 74 5 1 5 Brookfield Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.88501140161 23.714884025986