French Breeze

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

French Breeze is 'n bekoorlike selfsorghuis teen die berge van Glencairn Heights in Simonstad. Hierdie villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders, asook uitsigte van die omgewing.

Die huis is volledig ingerig en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n buitelug-ingang, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n 2 Snooza-matrasse vir kinders.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik een van die nuutste koffiemasjiene. Daar is ook 'n aparte waskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër-kombinasie. Langs die kombuis is daar 'n tweede sitkamer met 'n Jacuzzi en sitplek.

Die oopplan-eetarea en -sitkamer lei na die binnehof wat oor 'n swembad, trampolien, 'n ingeboude braai-area en vuurput beskik. 'n Dubbel-toesluitmotorhuis vir 2 voertuie, asook 2 ekstra parkeerplekke op die perseel beskikbaar.

Glencairn is aan die voet van die berg met 'n uitsig oor Valsbaai. Dis naby plaaslike restaurante, winkels, Simonstad en Vishoek.

Slaapplek

'n Bespreking by French Breeze sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na French Breeze gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za