LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fresh Pick Stay | LekkeSlaap
+21

Fresh Pick Stay

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Fresh Pick Stay
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nsamu M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nsamu M
Enkelreisiger

Warm and delightful.

The hosts were attentive to me. They welcomed me generously.

Elsie P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en stil.

Ons wou bietjie wegkom van die stadlawaai en ons hondjie was saam. Ons het die stilte vreeslik geniet en die vat groente wat verskaf word.

Yvonne M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, netjiese, stil plek. Vervang die matras asb.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great, neat, quiet place. Please replace the mattress.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jakes O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes O
Gesin met tieners

Sakpas met ruim kamers en mense wat bereid is om die ekstra myl te loop.

Heerlike private braaiplek met veilige parkering in motorhuis.

Driekie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis op 'n rustige plasie.

Baie dankie ons het lekker gerus en kuier.

Sonja Z - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Z
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik.

Ek het saam my man en 2 klein kids daar gebly, plek is baie lekke ruim en het als wat jy nodig het, sal beslis elke keer daar gaan bly wanneer in omtrek is.

Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgestraat 46, Wilgeboom, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f342436561fc4c583e76d29a531260a44f1fbc3a4cd14313eca5d8cbff6c086bfc5176f19fedd49d78dd7076979bf9cc5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 46 Wilge Straat Wilgeboom 2520 Noordwes 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -26.765767762365 27.110927765069
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!