Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frida's View

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47 6-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Frida's View is 'n selfsorgkothuis teen die berg en word omring deur avokado-boorde en woude in Magoebaskloof. Dié kothuis is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie weg van die stad.

Dié knus kothuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 2 ekstra kinders.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en ingeboude kaste. Die leefarea het 'n kaggel om die kothuis warm te hou in die koue wintermaande. Die leefarea lei na die verandah en die tuin. Daar is 'n braai-area, 'n plonspoel en 'n buitestort.

Gaste kan op die plaas gaan wandel en by die glaswinkel glas- en neutprodukte koop.

Frida's View is naby verskeie trouvenues geleë en is 18 km van Haenertsburg af. Die rit na die kothuis is steil en voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Slaapplek

’n Bespreking by Frida's View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Frida's View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 73

Jaar gelys 10

Ligging

  • A47 6-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Frida's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47 6-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOUSUOQ7wN8O66XlYc9x9DA6dgsJdRgL2mTRzZhgHDxyidHJvte?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 A47 6 Road Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878806674238 30.009314805318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem