LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Friedman Stad Lodge | LekkeSlaap
+29

Friedman Stad Lodge

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

1.9 uit 5van 3 resensies vir Friedman Stad Lodge
Netheid
1.3/5
Diens
1.7/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.7/5
Sonto N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sonto N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was not up to standard.

We were not satisfied with the room, because it did not match what we saw online, the TV channels are controlled from the reception, the door lock can easily be manipulated, cleanliness is poor.

Ben S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ben S
Besigheidsreis

Die plek is onaanvaarbar.

Die ontvangs is klein, nou, en verslete. Die kamers se mure was vuil. Behalwe 'n bed is daar geen geriewe in die kamer - geen TV, geen handdoeke, geen ketel of kombuisgeriewe. Die hele plek lyk verslete - eerder as of dit op 'n uurlikse basis verhuur word. Daar is wel 'n stewige muur en hek rondom die plek (dus 2 punte vir veiligheid), maar ek was nie oortuig of die veiligheid reg deur die dag of nag gewaarborg word nie. Op 'n klagte dat die geriewe nie op standaard is nie, het ek net 'n 'shrug' gekry - en 'n weiering, om die geld terug te betaal.

Yolindie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Yolindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stadige, onbevredegende diens.

Daar was nie 'n ketel en mikrogolf soos per advertensie nie. Die badkamer se beligting was baie swak. Die gloeilampe in die kamer skep die indruk van 'n bordeel. Die foto's op die webwerf is baie bedrieglik. Dis nie 'n lodge nie, wil meer voorkom soos 'n hotel.

Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Friedmanstraat 82, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwMjBkMjdlLTUyYTctNGNhZi1hNDA5LWY1NDlhM2EwY2Y3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 3 5 1 2 82 Friedman Street Kempton Park 1619 Gauteng 086 999 0018 10:00-18:00 12:00 -26.09712688019 28.233472555876
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!