aanbod Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Jun 2020 tot 18 Jun 2020.
McDougallsbaai Akkommodasie by Frikkie se Gat | LekkeSlaap
+11
+11

Frikkie se Gat

Selfsorg
  • Winteraanbod - Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5.
  • Vanaf R2 120 R1 767 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dougallstraat 1206, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Frikkie se Gat bied verblyf in die klein kusdorpie, Port Nolloth, 200 m vanaf die strandfront.

Die eenheid het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n stort in die badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n tafel met bankies en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die straat.

Slaapplek

’n Bespreking by Frikkie se Gat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Dougallstraat 1206, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 120
Vanaf R1 767
per nag (vir 10 persone)
was R2 120
Vanaf R1 767
per nag (vir 10 persone)
was R2 120
Vanaf R1 767
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dougallstraat 1206, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29abc43f5eaecfd84b681c8fb2a9453cdccfd780b3baec11c63108df1878627fe009b742a0fb969d27e4fd8ff6bbb0f420d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 120, nou Vanaf R1 767  per nag (vir 10 persone) 1206 Dougall Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.289361 16.88069
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za