Frikkie se Huis Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Frikkie se Huis is ‘n gerieflike selfsorghuis in Nieuwoudtville vir 4 mense.

Die huis bied privaat verblyf met 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Daar is ‘n dubbelbed in die een kamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf met ‘n stoof en ‘n yskas. Die leefkamer beskik oor gemaklike sitplek en dit lei na 'n ruim onderdakstoep met 'n braai.

Daar is LED-ligte regdeur die huis beskikbaar in geval van beurtkrag of kragonderbrekings. Daar is veilige parkeerplek agter ‘n hek op die perseel.

Gaste kan maaltye en gratis WiFi by die Smidswinkel Restaurant geniet. Nieuwoudtville is die perfekte bestemming vir blommekyk gedurende die veldblomseisoen van Augustus tot September.

Slaapplek

'n Bespreking by Frikkie se Huis Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Frikkie Se Huis Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 560 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false