Frikkie se Huis Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Frikkie se Huis is ‘n gerieflike selfsorghuis in Nieuwoudtville vir 4 gaste.
Die huis bied privaat verblyf met 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Daar is ‘n dubbelbed in die een slaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf met ‘n stoof en ‘n yskas. Die leefkamer het gemaklike sitplek en lei na 'n ruim onderdakstoep met 'n braai.
Daar is LED-ligte regdeur die huis in geval van beurtkrag of kragonderbrekings. Daar is veilige parkeerplek agter ‘n hek op die perseel.
Maaltye kan voorsien word indien dit nodig is.
Braaigeriewe, buitebeligting en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Frikkie se Huis Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Du Toitstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Frikkie se Huis Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Nieuwoudtville Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom