Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggies

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 67, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Froggies is 'n gastehuis in Heuwelkruin, Knysna waar die lewe lekker en die uitsig pragtig is. Froggies word beskou as 'n tweede tuiste waar gaste kan sit en ontspan terwyl hulle die Knysna-uitsig bewonder. Die sonsopkoms en sonsondergange is skilderagtig en die gety in die riviermonding wat kom en gaan bied 'n uitsig wat elke dag iets nuuts is.

Verblyf word aangebied in 2 ruim dubbelkamers wat albei 'n balkon met 'n uitsig het. Die eerste kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad toilet en wasbak. Die ander kamer het 'n privaat badkamer oorkant die gang, met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste deel 'n kuier- en leesarea waar tee- en koffiemaakgeriewe re deur die dag beskikbaar is. Ontbyt is ook op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Daar is 'n beskutte area waar gaste hul maaltye saam kan sit en geniet of mekaar in 'n kaartspel of skaak kan uitdaag terwyl hulle met 'n uitsig bederf word. Die deure word oopgemaak wanneer die weer saamspeel. Aan die agterkant van die huis is daar 'n klein swembad en gasbraaigeriewe vir gaste om te gebruik, asook 'n kombuis.

Die oulike golden retriever-hond, Jagger, verwelkom gaste vriendelik en steel baie harte gedurende die verblyf.

Froggies is ideaal geleë vir diegene wat hou van kajakvaart, SUP-vaart, draf, voetslaan, oor die algemeen 'n adrienalienvraat is of net daarvan hou om rustig op die see te gaan stap. Dit is net 20 minute se ry na die mooiste strande in die land en daar is talle restaurante en kafees naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Ridge-rylaan 67, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 67, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ac9adf5ecbff7c2aad89711cb09a6852e700adbbe16db8f9b857c650294e85781719dbe666f5b9be1b5ee220d3400ca86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 67 Ridge Drive Heuwelkruin 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0302652 23.0391628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem