Howick Akkommodasie by Froggy Hollow | LekkeSlaap
+7
+7

Froggy Hollow

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R730 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayflower-weg 6, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Froggy Hollow is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se pragtige kleinhoewe aan die buitewyke van Howick. Dit spog met 'n rustige plattelandse atmosfeer met 'n pragtige tuin met eendedammetjies, 'n rivier, dam, veekampies en plaasdiere. Howick is in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en spog met bergfietsroetes, die Umgeni Valley Natuurreservaat, die Mandela Museum en die Midlands Meander.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Elektriese komberse, gas- en olieverwarmers word voorsien. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met uitsigte oor die tuin, dammetjies en rivier. Die eenheid staan teenaan die hoofhuis, maar het sy eie ingang.

Slaapplek

’n Bespreking by Froggy Hollow sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Froggy Hollow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mayflower-weg 6, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Froggy Hollow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayflower-weg 6, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ol80RQDFQveVf0iXO36IuiTMxlbXVwdCk5Mx87TrYXJAUvbPZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 6 Mayflower Road Howick 3291 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -29.491174512984 30.213303384026
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za