LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fuchsia B&B | LekkeSlaap
+71

Fuchsia B&B

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spreeu-straat 5, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fuschia B&B is in die rustige woonbuurt van George, Eden geleë. Dié B&B is ideaal vir 'n groep of familie van 6.

Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Twee van die kamers het elk 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het óf 'n bad óf 'n stort.

Gaste kan gebruik maak van die sitkamer, asook die kantoor indien hulle reis vir werk. Veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Victoriabaai, Wildernis en Knysna is op gaste se voorstoep en gaste het toegang tot van die mooiste restaurante en doendinge in die area, asook staproetes wat so min as 1 km van die eenheid af is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Fuchsia B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Spreeu-straat 5, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fuchsia B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spreeu-straat 5, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc432670d997f79cdd9980c10e211fd077f41ff94ef7835f7d2a58a6ad91d8cdecfa1a8f2cfac5e9c81acf0c16737a3af706f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 5 Spreeu Street Eden 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.959887797614 22.495407682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!