Battlefields Akkommodasie by Fugitives Drift Guest House | LekkeSlaap
+8
+8

Fugitives Drift Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R4 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D31 Rorkes Drift, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fugitives Drift Guesthouse is 'n lieflike gastehuis op 'n 500 akker wildreservaat wat as 'n nasionale erfenisterrein geregistreer is. Die reservaat is bekend vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die gastehuis het pragtige uitsigte oor die reservaat, gerieflike verblyf en uitstekende gasvryheid en persoonlike diens.

Dié gastehuis het 6 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en 'n stoep met 'n uitsig oor die reservaat en omliggende slagvelde. Die huis het oorspronklik aan Mnr. Johan Potgieter en sy familie behoort. Mnr "Pots" is verewig in Gillain Rattrays se bekroonde boek, The Springing of the Year. Hy was een van die groot storievertellers van sy tyd.

Die huis is in 'n sjarmante sit- en eetkamer omskep gevul met fassinerende gedenkwaardighede. Die oorspronklike stoepe is behoue gebly. Daar is 'n eetarea buite met 'n lieflike uitsig oor die plein en Isandlwana in die verte. Die gastehuis het ook 'n swembad. Persoonlike diens en smaaklike kos is ook kenmerke van dié instansie.

Die slagveldtoere is onder leiding van die Rattray-broers en die span het 'n internasionale reputasie ontvang waarvoor Fugitive's Drift bekend is. Die formule om mense te vermaak met gedetailleerde aanbiedings, wonderlike kos en eksklusiewe lodges is goed beproef. Ander doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, visvang in die Buffelsrivier, bergfietsry en wildvoetslaanroetes in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • D31 Rorkes Drift, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Battlefields KwaZulu-Natal
Vanaf R4 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D31 Rorkes Drift, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr99Onr9My8ZVsm0vKDCvPuj458kB6EQBaFQxW3iYnCSOUFJqam?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (vir 2 persone) D31 Rorkes Drift Dundee 3016 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -28.390664163843 30.608714858157
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za