LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fulham View | LekkeSlaap
+37

Fulham View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulhamweg 3, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 900 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Fulham View is 'n pragtige eenslaapkamerwoonstel in 'n huis met 2 eenhede in Kampsbaai. Dié woonstel spog met pragtige argitektuur en moderne meubels. Gaste sal absoluut tuis voel in hierdie lieflike, helder, volledig toegeruste woonstel wat ingerig is vir 2 persone.

Die slaapkamer het 1 koninggrootte-bed, leeslampies en 'n sitkamerhoekie. Die en suite-badkamer het lieflike wit toonbanke, 'n stylvolle wasbak, groot venster en 'n ruim instapstort. Die oopplan-kombuis is versier met vlekvrye staal en toegerus met 'n bladroosterstoof, skottelgoedwasser en espressomasjien. Gaste het toegang tot 'n eet- en leefarea met 'n rusbank en platskerm-TV met DStv.

Groot skuifdeure lei na die houtbalkon. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad en die dek-area. En 'n weeklikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Fulham is net 3 minute se ry van die Kampsbaai strandfront af.

Slaapplek

’n Bespreking by Fulham View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Ligging

  • Fulhamweg 3, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulhamweg 3, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NDVjYTU3LWVlZmEtNGUzMS04ODFmLTY1MmMwNWMxNmIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900  per nag(plek vir 2) 3 Fulham Road camps bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.963724470617 18.379064139881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!