LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Full Circle Cottage | LekkeSlaap
+29

Full Circle Cottage

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Full Circle Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melinda S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Saam met vriende

Fantasties!

Ek gaan definitief weer en weer terug gaan na Full Circle toe. Michelle en Graeme is die beste gashere. Ons het so gemaklik gevoel en alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Die Cottage is so skoon, netjies en pragtig. Mooiste uitsig en baie om te doen. "A must stay!" :)

Layla W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Layla W
Gesin met tieners

Absolutely fantastic! Perfect.

Full circle is always a fantastic stay! Their attention to detail is above and beyond. Wonderful hosts!

Jennifer J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons paradys gevind en ons sal gou weer terug wees.

'n Goed toegeruste, skoon kothuis met die gasvryste gashere. Die plek het alles wat ons benodig vir 'n naweek. Die skoonheid van die area is onvergeetlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We’ve found our happy place. We plan to be back soon.

A well-equipped, clean cottage with the most hospitable hosts. This spot ticked all the boxes as far as what our needs for the weekend were. The beauty of the area is unforgettable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Izelle E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie.

Wat 'n asemrowende plekkie. Die cottage is perfek, netjies, skoon en het alles wat jy benodig. Die uitsig vanaf die stoep is pragtig so oor die Boesmansrivier. Dit is rustig. Perfekte wegbreek. Sal vir seker weer gaan.

Layla W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Layla W
Saam met vriende

Fantastic, highly recommended.

Awesome hosts and a hidden gem. Will definitely go back.

Hilton H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton H
Gesin met tieners

Superb outing. Peaceful and pleasant.

Weekend away with wife and teenage son. Most enjoyable. Definitely going back.

Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Ghio Plaas 301, Erfdeel 9, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANWLlNzlMXrMyQNZbJVL1upCZnSRSwRmMORjduZprvmdT2Kjj1X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R985  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 The Ghio Farm 301 Portion 9 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.640030227055 26.574151100514
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!