Kampsbaai Akkommodasie by Fullham Lodge | LekkeSlaap
+12

Fullham Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Fullham Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Katlego M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katlego M
Saam met vriende

Loved the lodge.

Loved the beautiful views, but I could suggest they change their breakfast menu and the way they prepare the breakfast. Eating one thing everyday tends to get boring, but other than that I am satisfied.

Jodi D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jodi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtige lodge met vriendelike personeel. Ons het ons verblyf geniet!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful.

Beautiful lodge with friendly staff. We enjoyed our stay!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marie F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware tuiste met 'n pragtige uitsig!

Tina en haar personeel het on baie tuis laat voel en bederf met heerlike keurige ontbyt. Fulham Lodge het pragtige see-uitsig en is gerieflik en veilig. Dit is baie netjies en met smaak gemeubileer. Ons sal beslis weer daar bly. Baie dankie vir 'n heerlike naweek, Tina!

Brendan M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable and cosy place with a beautiful view.

Very cosy and comfortable. Beautiful view of the sea. Service is great and you have everything you need during your stay.

Vicky W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky W
Gesin met tieners

Prachtig uitzicht, relaxen aan het zwembad.

Heerlijk ontbijt, mooie kamer, grote frigo. Perfecte liggen, dichtbij Kaapstad en toch rustig.

Emelda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig gelegen, prima ontbijt met zicht op de oceaan.

Prima onthaal met goede tips ivm activiteiten, adressen om te eten. Onze eerste kennismaking met Zuid-Afrika is hier prima verlopen. Snel antwoord op vragen per e-mail. Dank aan Tina en haar staff!

Leatitia J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia J
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs! Die see-uitsig was asemrowend.

Die personeel is professioneel en vriendelik. Dit was 'n netjiese en skoon kamer. Badkamer baie ruim. Dit was naby aan 'n paar baie goeie eetplekke en net 'n 20 minute loop na die strand. Dit is 'n diamant.

Jan W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in Kampsbaai.

Ons het heerlik gekuier. Was al op 'n paar plekke maar Fullham Lodge bly bobaas.

Nerine D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nerine D
Besigheidsreis

Vir 'n week lank was Fullham Lodge my "home away from home".

Fullham Lodge was wonderlik van die begin af en het my baie tuis laat voel. Die WiFi signal was bietjie swak maar dis okay. Tina is dierbaar en was so lekker om in die oggende oor ontbyt vining hello's te deel en so paar ander stories. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Monique F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was regtig 'n heerlike ervaring, die plek se ligging is stunning en die mense was baie vriendelik. Ons sal vir seker weer soontoe gaan.

Jaco B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle wittebrood.

Buiten dat die Lodge reg bo die see lê met 'n fantastiese uitsig, is die staff baie vriendelik. Die kos is baie lekker en die kamers was baie netjies. Ons sal verseker weer daar bly as ons in die Wes-Kaap kuier.

Andre G G N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G G N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende omgewing en baie netjies en die vriendelikste personeel.

Baie netjiese Lodge wat geleë is in 'n asemrowende omgewing met 'n fantastiese oseaan uitsig. Vriendelike, hulpvaardige en borrelende personeel. Gaan beslis weer terugkom en heelwat langer aanbly.

Chantelle W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, aangenaam, mooiste uitsig.

Was absoluut baie lekker. Sal verseker terug gaan.

Rene M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M
Enkelreisiger

Onvergeetlike ervaring!

Dis pynlik netjies met die vriendelikste ontvangs, al was ek baie laat. Dit het 'n ongelooflike uitsig, wens ek kon die sonsondergang sien, dit moes 'n ervaring gewees het. Kamer is goed toegerus en die ontbyt was puik! Sal graag weer eendag daar wil oornag en dankie vir die bottel wyn op my verjaarsdag!

André S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie goeie ervaring

Ons het heerlik gebly. Dit plek is gerieflik met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Die personeel is vriendelik, hulpvaardig en professioneel.

Elanie R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie R
Enkelreisiger

Heerlik, gasvry en asemrowende uitsig.

Tina en haar personeel is vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die kamers is ruim en netjies met asemrowende uitsigte oor die see en berge. Ek het my tydjie in die lodge terdeë geniet en sal dit beslis weer besoek.

Grant T - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views, en great mense.

Baie lekker gebly hier. Dankie Tina en personeel.

Elaine V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het 'n pragtige uitsig en die personeel was fantasties.

We enjoyed Fullham very much. The sea view was fantastic, the rooms were stunning and the breakfast was great.

Jerome B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome B
Besigheidsreis

Het baie lekker gebly.

Is beslis waarde vir geld.

Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Fulham Pad, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkYjVhMzA5LTExMGItNDI4Zi1hYTAwLTgxNDhiOGNjZjcyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 22 Fulham Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -33.966102182839 18.374490845404
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za