by Fumo House Lifestyle Apartments | LekkeSlaap
+60

Fumo House Lifestyle Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 92, Carlswald, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fumo House Lifestyle Apartments bied moderne selfsorgverblyf in Midrand, Gauteng en dis 2,6 km vanaf die Gallagher Convention Centre.

Die verblyf bestaan uit Ikhaya, Khayalami en Khayalethu wat elkeen 'n balkon met sitplek het. Ikhaya beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en Khayalami en Khayalethu het elkeen 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk. Daar is bad- en stortgeriewe in Khayalami en Khayalethu, en Ikaya het net 'n stort.

Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea en kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n speelarea vir kinders, 'n swembad en gratis, privaat parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • New-weg 92, Carlswald, 1684, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 92, Carlswald, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd15943e93ea4b76d2f2e18aa70ff5d3f3786aed7af8c8ab6a93d1322340f09560b1dee1b1e3fe1ed0a8f17647066d69796?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 92 New Road Carlswald 1684 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.977799825222 28.114140425934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem