LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fun in the Sun | LekkeSlaap
+22

Fun in the Sun

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rahle-straat 13, Pennington, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fun in the Sun is 'n selfsorg-vakansiehuis in Pennington, 'n klein kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n stapelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n toonbank met kroegstoele en 'n tafel met sitplek vir 6 toegerus. Die huis bied ook DStv, 'n braai-area en 'n tuin met 'n speelarea vir kinders.

Besienswaardighede in die omgewing sluit uitstekende gholfbane, veilige getypoele, ongerepte strande, Umdoni Park met staproetes en 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede in.

Slaapplek

’n Bespreking by Fun in the Sun sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rahle-straat 13, Pennington, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rahle-straat 13, Pennington, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEMlmJ0zSNMyTxFjcCNFDMA3ICmhjopBkFkQ5g2EW96wZF617gt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 13 Rahle Street Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.381443665209 30.685912374263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!