LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fundudzi Camp | LekkeSlaap
+24

Fundudzi Camp

Fundudzi Cultural Camp
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Tradisionele hutte wat elkeen beskik oor 2 driekwartbeddens en muskietnette. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe. Bring jou eie linne. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, eetgerei en breekware. Daar is ook gemeenskaplike eet- en braai-areas. Geen elektrisiteit nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg-verblyf word voorsien.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Doendinge-tariewe: Begeleide staptogte deur plaaslike area na besienswaardighede: R125 per persoon. Uitgesluit: Park ingangsfooie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tshivhase Chief'Kraal, Vhembe-distrik, Tzaneen, 0464, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4Y2VlMjQwLWQ5ZGItNDdjMS04NWQyLTY0ZTQ3ZTgwNzY2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Tshivhase Chief'Kraal Vhembe District 0464 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.894609 30.404502
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!