Funky House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Funky House is in Milnerton en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié huis beskik oor 4 kamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, spa-bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ‘n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegelaat met ‘n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n TV met Netflix en ShowMax. Daar is ook ‘n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook braaigeriewe, ‘n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Funky House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Funky House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za