LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fur Elise | LekkeSlaap
+31

Fur Elise

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southmeadweg 392, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Fur Elise is 'n ruim tweeslaapkamer selfsorg-eenheid wat smaakvol ingerig is en in Theescombe in Port Elizabeth geleë is.

Die eenheid het 2 slaapkamers en 2½ badkamers. Die sitkamerarea het 'n TV met DStv vir gaste se genot en daar is ook 'n toegeruste kombuisie. Verder is daar braaigeriewe vir gaste se gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Fur Elise is naby aan die lughawe, winkels, die hospitaal en die strand geleë. Die groot perseel is in 'n rustige omgewing geleë en die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaars se huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Fur Elise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Fur Elise
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Southmeadweg 392, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fur Elise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southmeadweg 392, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2M2E4N2E0LTUyOTAtNGRjZi1hYmU5LTk4MTExNGU0ZjNmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 36 5 1 5 392 Southmead Rd Theescombe 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.997083333333 25.505611111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!