LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Furnace Lodge | LekkeSlaap
+30

Furnace Lodge

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Bamstraat 10, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Furnace Lodge is 'n gastehuis in Bloemfontein naby Windmill Casino, een van die mooiste en mees gasvrye rusplekke in die Vrystaat.

Furnace Lodge het 10 en suite-kamers waarvan 5 kamers 2 enkelbeddens het, 4 is dubbelkamers en 1 het plek vir 3. Die lodge bied gratis WiFi en elke kamer is toegerus met lugversorging, platskerm-TV met DStv en 'n koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is privaat parkeerplek beskikbaar.

Gaste kan die Windmill Casino en ander besienswaardighede in Bloemfontein besoek. Die lodge is naby die hoofpaaie wat dit die ideale opsie maak vir gaste wat op pad is na Pretoria of Gqeberha (Port Elizabeth).

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Furnace Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jan Bamstraat 10, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Furnace Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Bamstraat 10, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02f973edd7f9e7afe6657530536d5f5c2b0161d467d2011da131faf0a1015b530d4dc22d8340fb4636e68dd16403958a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 Jan Bam Street Pellissier 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.15863 26.17487
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!