Vryheid Akkommodasie by Fusion House | LekkeSlaap
+23
+23

Fusion House

Gastehuis
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalstraat 152, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fusion House bied eksklusiewe oornagverblyf in 'n tuinkothuis op die eienaars se eiendom in Vryheid, 'n oulike dorp in die noorde van KwaZulu-Natal. Die kothuis is gevestig in 'n pragtige blaarryke binnehof met 'n lieflike sierfontein omring deur Acacia-bome.

Die kothuis het 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het lugversorging en 'n gemaklike koningingrootte-bed met gehaltelinne, genoeg komberse en kussings. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is gratis gebottelde water, vrugtesap en koeldrank. Die sitkamer het 'n gesellige orelstoel en 'n ottoman. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die blaarryke binnehof bied gaste die ideale plek om te ontspan en die pragtige omgewing te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Fusion House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Smalstraat 152, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalstraat 152, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a638787bf10fb287f87849e1098248bb8aa0c8b26133d68980b947ea468e574b477aa1e811695204140c37127c9dfa85a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 152 Smal Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.763826 30.787076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za