LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fusion House | LekkeSlaap
+31

Fusion House

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Fusion House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lindy H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and comfortable place.

Very friendly host. The place were very cosy and clean. There was everything that you needed. The breakfast was divine, made on demand. I will definitely go stay there again. Can take spouse or kids. Child friendly.

Deirdre P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre P
Enkelreisiger

Baie gemaklik en veilig.

Netjiese, goed toegeruste kamer. Vriendelike behulpsame diens. Die feit dat daar vervoer is na en vanaf die lughawe is n groot bonuspunt.

Joanette W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette W
Gesin met tieners

Vriendelik en tegemoetkomend en gasvry. Great gasvrou.

Maryann en haar werkers het ons so vriendelik en gasvry ontvang. Die kamer was verwelkomend en beddegoed en linne silwerskoon. Sjokolade en shampootjies het ons ingewag en die trampoline en swembad is baie geniet deur die kinders. Ontbyt die volgende oggend was smaaklik en keurig voorberei en die verskeidenheid kosse is vir almal se smaak bedoel. Baie dankie vir 'n uitstekende verblyfskeuse.

Fusion House's terugvoer

Thank you so much it was wonderful to meet you and your family. We look forward to seeing you again, I'm sure your young man will be having many swimming adventures in East London. Regards,
Maryann

Fusion House
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingtonweg 36, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMGYxMGU5LWFkN2EtNDgwYi05ODc5LTBjY2VmMjJhMjg1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 36 Darlington Road Berea 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.988406 27.90732
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!