Fuss Free in Fourways
Beskrywing
Dié eenheid is in ’n gedeelde huis wat pragtige verblyf in ’n vreedsame opset met ’n groot tuin bied. Dié eenheid het ’n driekwartbed en toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer se skuifdeur lei na die groot tuin. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, soos ’n kombuis met kasspasie, 'n gasstoof, oond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, en ’n kuierarea met ingeboude braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedarview 5, Lombardy-weg, Broadacres, 2191, Gauteng
- Geen kinders onder 18