Fynbos 46

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fynbos 46 is 'n gerieflike drieslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg. Die huis is op die Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai. Die landgoed bied see-uitsigte en 'n gholfbaan.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 van hulle en-suite badkamers het. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamer maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die huis het 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Daar is ook 'n gastetoilet en die toegeruste kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n wasgoeddraad buite. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die binnestoep het 'n etenstafel vir 6 en braaigeriewe. Daar is ook 'n stoep buite die huis.

Pinnacle Point-landgoed bied 'n klubhuis en 'n restaurant slegs 1,4 km vanaf die huis. Die Garden Route Casino is 700 m van die huis af.

Slaapplek

'n Bespreking by Fynbos 46 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fynbos 46 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za