LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos 5 Pinnacle Point Golf Estate | LekkeSlaap
+23

Fynbos 5 Pinnacle Point Golf Estate

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Fynbos 5 Pinnacle Point Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Was ten volle die lekkerste vakansie!

Was baie in my noppies met die verblyf en mense alles was netjies en almal was so vriendelik! Almal het ons so tuis laat voel ons wou nie terug kom van vakansie af nie. Vir seker 'n goeie plek en verblyf vir 'n gesin, vriende of familie!

Tanya E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E
Gesin met tieners

Die eenheid is baie ruim en gerieflik.

Die beddens slaap lekker, ongelooflike lekker badkamers. Die eenheid is regtig baie lekker en het alles in wat benodig word om jou verblyf so gemaklik as monntlik te maak. Ons het heerlik gebly. Alles was perfek in die eenheid en geen probleme nie. Baie skoon en alles is daar wat jy benodig. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak alles is reg. Die eenheid is baie ruim, veral me drie tieners ook by, daar is baie plek. Slaapkamers is groot en gerieflik en so ook die badkamers.

Charl M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl M
Gesin met klein kinders

Magnificent unit with exceptional amenities.

Fynbos 5 is a step above the rest. The unit is spacious and exceptionally well maintained. The appliances, furnishing, enclosed patio, extended deck and pool makes the unit stand out head and shoulders above most units of the same design in Fynbos. The hostess was professional, friendly and extremely helpful at all times to ensure that our stay was trouble free.

Lizet R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet R
Gesin met tieners

Uitstekend!

Hannelie is 'n uitstekende gasvrou. Ons het ons tyd baie geniet.

Karen S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

The ultimate personal touch experience!

Fabulous view, perfect location, exceptional service from hostess. A definite re-visit. Highly recommended!

Stephan N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan N
Gesin met klein kinders

Baie netjies en modern. Ligging ideal op hoekerf met klein swembad.

Dit is net reg om jou voertuig te parkeer en verder met gholfkarretjie rond te jaag en te verken. Klubhuis bied lekker ontbyt, middagete en aandetes.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Gholflandgoed, Fynbos 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e5fb1e5afc540a2f85e8e0785e50afea75125470770bb917dc1cda9d152b569e56a69818e18935bcfc4b7380b8c257968e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Pinnacle Point Golf Estate Fynbos 5 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197373651035 22.093524912998
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!