LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Cabin Retreat | LekkeSlaap
+27

Fynbos Cabin Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chappellaan 63, Ballots Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R2 299 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Fynbos Cabin Retreat is 'n lieflike huis op 'n rots en word deur Fynbos omring net buite George in 'n natuurreservaat.

Dié houthuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, Die tweede sitarea in die solder het 'n TV.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n ononderbroke uitsig oor die see. Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar,

Die huis is binne 'n 20 km-radius vanaf Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis. Die instansie is 6 km vanaf George waar daar verskeie winkels en restaurante is. Daar is ook gholfbane in die omgewing soos Fancourt, Oubaai en Pinnacle Point.

Die natuurreservaat het 'n privaat strand waar gaste kan stap, maar dit word nie aanbeveel om hier te swem nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Fynbos Cabin Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Chappellaan 63, Ballots Heights, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R2 299
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 299
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chappellaan 63, Ballots Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZnxNVCfMWu6PepPNccK22uwVJJR0VgAqytap6hqIzirxLJ1TvX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 299  per nag (plek vir 5) 63 Chappel Lane Ballots Heights 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.015122582993 22.538485379478
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!