LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Guest Farm | LekkeSlaap
+60

Fynbos Guest Farm

45 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Fynbos Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ramona I - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is beslis 'n plek waar ons weer sal besoek. Baie dankie.

Eleta G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi en heerlike blyplek

Die "cottage" se ou wereld gevoel en die mooi omgewing, mooi tuine plus al die diere het gesorg vir 'n heerlike verblyf. Die ontbyt afgelewer op my man se verjaarsdag was heerlik. Ek kan werklik Fynbos Guest Farm aanbeveel.

Ryan J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan J
Gesin met klein kinders

Perfect place for kids that love animals and exploring!

I wish I'd gone for longer! The location is beautiful, the people are friendly and the animals are abundant and full of life. My kids loved that they could run around on their own and feed the goats, pet the horses and just be free!

Elaine E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is op 'n 21 dag Motorfiets toer. Wat 'n verrassing!

Fynbos Guest Farm het ons heerlik verras. As mens uit die berge se grondpaaie kom op 'n Motorfiets en jy wil net rus, is dit net die plek om te wees. Vriendelike ontvangs en gasvryheid maak mens sommer tuis voel.

Clarisse  - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarisse
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig!

Lekker rustig, netjies en skoon. Baie om te doen en sien.

Francois K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Rustige en goed versorgde plek by mense wat die ekstra myl loop om diere te beskerm.

Duncan N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely country stay.

Wonderful stay - lovely to wake up with the sound of animals around.

Bredell V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bredell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Die gashere Peter en Maurice was uitstaande. Verblyf was netjies gerieflik en aangenaam. Was lekker om die diere te voer. Karavaan- en tentstaanplekke lekker beskut ,netjies en privaat. Kan Fynbos met reg aanbeveel as jy hou van die natuur en rustigheid. As jy hou van geraas en harde musiek, bly weg. Dankie Maurice en Peter vir julle gasvryheid en tegemoetkomendheid.

Jan G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Enkelreisiger

Tipiese boland-kampeer omgewing.

Kamp en plaasgeriewe mooi uitgelê. Moeite is gedoen om inligting rondom diere en voëls beskikbaar te maak. Mooi groot voëlhokke. Diere is goed versorg. Vriendelike ontvangs.

Elize L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Beautiful well planned and peaceful.

Very friendly hosts. Lovely cottage, secluded from other visitors. Beautiful gardens and very well cared for and loved the animals. Small details made it extra special. Lots of walking trails. Swimming pool was a great bonus.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you Elize for your review and feedback on your recent stay. Thank you for choosing to stay at Fynbos Guest Farm.
Kind regards,
Peter and Maurice

Fynbos Guest Farm
Helena S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kampplek met baie diere.

Die kamp is mooi en die diere great vir kinders. Die swembad is baie klein, maar die gasheer het vir ons varsgebakte brood vir ontbyt gebring wat baie lekker was.

Karla D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike warm bed, netjiese kamers, net jammer ons kon nie die chalets kry nie. Die webtuiste is nie duidelik genoeg, eers gesien na die tyd dat dit net 'n kamer is.

Sou net graag die chalets wou hê. Die webtuiste was nie duidelik genoeg gewees.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Dear Karla,

Thank you for the feedback, it is very much appreciated! Also, thank you for staying with us. You were lovely guests to have at Fynbos Guest Farm

Sorry that you were not aware that a Farmhouse Room is in the main farmhouse. We will discuss with the website specialists to see what we need to do to clarify this.

Kind regards,
Peter

Fynbos Guest Farm
Marius N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Kamers is baie klein, is swak belig en donker. Waterdruk is belaglik. Ongelukkig is daar min foto's van die plek wat jou 'n beter idee kan gee van hoe dit daar lyk. Daar is geen toegangsbeheer nie, net 'n klein hekkie wat self oop- en toegemaak moet word. Enige iemand het toegang tot die perseel.

Nerine K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine K
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Fynbos Gasteplaas. Die kampeerplekke is perfek en privaat en die stilte is net wat die siel nodig het. Die wandelpaaie is soveel pret, veral die labirint en die kinders het die plaasdiere absoluut geniet. Om oor die stompe op die water en oor die klippe met my seuns te gehardloop het, was die beste tyd wat ek in baie jare gehad het. Hierdie plek bring jou tot stilstand om net die natuur en jou gesin te geniet. Die uitsig, die diere, die plaas, die gasvryheid ... alles was net perfek. Dankie, Peter vir alles en vir die uitstekende gasheer wat jy is! Ons sal terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Unforgettable.

We had a wonderful time at Fynbos Guest Farm. The camp sites are perfect and private and the quietness is just what the soul needs. The walking trails are so much fun, especially the Labyrinth and the kids absolutely loved the farm animals. Running across logs, over water and skipping stones with my boys is the best time I have had in a very long time. This place really brings you to a standstill to just enjoy nature and your family. The views, the animals, the farm, the hospitality ... everything was just perfect. Thank you Peter for everything and being such an awesome host! We will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Siwan M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siwan M
Gesin met klein kinders

Fantastic place!

The farm is beautiful and has animals. Kids enjoyed it a lot! Would be good if swimming pool can be made bigger as it is very hot.

Bernelle V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot pret, pragtige, private kampeerplek met wonderskone natuur, vriendelike mense en so baie verskillende diere!

Dit was my tweede verblyf by Fynbos, en sal weer teruggaan, ek geniet alles daar.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you so much for your review. We really appreciate it

Fynbos Guest Farm
Jeanne B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in pragtige omgewing.

Verblyf in Guinea Fowl Cottage was heerlik. Dit is volledig toegerus vir selfsorg. Die plaas en omgewing is 'n belewenis. Sal dit vir almal aanbeveel.

Daniel N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas, baie goed ingerig.

Baie diere om te sien, mooi uitsig, baie goed ingerigte kothuis met kaggel en droë hout. Peter was baie hulpvaardig en gasvry. Naby aan Tulbagh dorpie. Veilig.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you Daniel for your review, much appreciated.

Kind regards,
Peter

Fynbos Guest Farm
Zelda L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L
Gesin met klein kinders

Ek sal dit definitief aanbeveel vir mense met klein kinders.

Die kinders het veral ons verblyf baie geniet. Die plaasatmosfeer en die diere was vir hulle 'n hoogtepunt. Die wooneenheid was gerieflik met alles wat jy nodig het in 'n selfsorg-eenheid.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you for your review. It is much appreciated.

Fynbos Guest Farm
Vilandre V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vilandre V
Saam met vriende

Rustig, still en gemaklik.

Perfekte plek om 'n rustige naweek te spandeer saam vriende of familie, nie te ver van die dorp af nie. Veilig vir kinders en familielede.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it!

Fynbos Guest Farm
Rachel M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M
Gesin met tieners

Die Owl Cottage op Fynbos Gasteplaas is 'n lieflike plekkie tussen interessante diere en pragtige natuurskoon.

Ons groupie het die Owl Cottage op Fynbos Gasteplaas terdeë geniet: op die plaas is daar 'n groot versameling eksotiese diere en voël; verskeie aktiwiteite en 'n heerlike swembad. Die plaas is geleë in 'n omgewing waar enige natuurliefhebber se hartsnare getokkel word deur intensiewe landbou-aktiwiteite; asemrowende natuurskoon en energieke buitelug aktiwiteite. Ons besoek was beslis 'n lusmaker vir die volgende keer.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you for your lovely review.

Fynbos Guest Farm
Anna G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gashere wat uit hul pad gaan om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Pragtige omgewing met baie netjiese en kampplekke wat redelik privaat is. Die chalet's lyk van buite af ook baie mooi en gerieflik. Daar is heelwat om te doen op die plaas, dit is 'n klein paradys. Hoogs aan te bevole!

Bianca J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca J

Dit was so rustig! Het die diere so baie geniet!

Fynbos was baie lekker, sal vir seker vir ander aanbeveel!

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you for your review, much appreciated!

Fynbos Guest Farm
Riana K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana K

Dit was skoon en netjies.

Dis mooi maar baie klein so ek sal dit nie aanbeveel vir meer as een nag se oorslaap nie. Die badkamer kan meer gebruikersvriendelik wees. Die trappie na die stort is nie baie sigbaar nie en die badkamer baie klein.

Minette L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Minette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, maar geen water in badkamer.

Die badkamers was baie mooi skoon, maar ons het geen water gehad toe ons wou stort nie. Ook het nie geweet ons tent se staanplek het nie 'n kragpunt nie.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you for your feedback, Minette.

Problems regarding water pressure seldom last long, apologies that at the time you wanted to shower, there seemed to be no water. Had we known about this, we could have sorted out the problem, if the electricity supply is interrupted, the trip switch occasionally goes down and needs to be reset to fix the water pressure. We are often complimented on the cleanliness and tidiness of our ablution block, thank you for your favourable comment!

Fynbos Guest Farm
Leon V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie was skoon en het ons nie eers die gasheer gesien nie.

Die plaas was nie een van die netjiese plase soos wat 'n mens verwag nie.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you for your feedback, Leon. As hosts after checking in guests, we do try to leave guests alone to enjoy the peace, tranquillity and privacy of their accommodation and the farm environment. Guests do know where we are located if they require any further information other than what is listed in our comprehensive information folder in each cottage.

Fynbos Guest Farm
Sonja R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R
Saam met vriende

Vrede en rustigheid.

Pragtige ligging met 'n pragtige uitsig oor die berge. Uitstekende gasheer met baie goeie diens. Regte plaas gevoel by Fynbos.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Baie dankie - ons waardeer dit! Ons hoop ons sal u in die toekoms weer sien.

Fynbos Guest Farm
Nadene V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflike ervaring omring deur vriendelike diere.

Ons het 'n wonderlike en snoesige wegbreek gehad by Guinea Fowl Cottage. It was fantasties om wakker te word met diere rondom ons en om op die pragtige en kreatiewe plaas te kan rondstap. Die eienaars is baie vriendelik en het ons verblyf baie lekker gemaak. Ek het dit reeds aanbeveel by vriende.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely amazing experience being surrounded by all the friendly animals.

We had a wonderful and cosy time at Guinea Fowl cottage. It was fantastic waking up to animals all around us and being able to walk around the beautiful and creative farm. The owners are very friendly and made our stay wonderful. I have already recommended it to friends.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Nadene,

Thank you for your great review - it is very much appreciated. We are pleased you thoroughly enjoyed your stay with us at Fynbos Guest Farm.

Kind regards,
Peter

Fynbos Guest Farm
Frank V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onuitgesproke skoonheid.

Ons was uiters hartseer dat ons so laat daar aangekom het. Maar was so verras en het die volgende oggend die tuine en plaas terdeë geniet. As 'n mens by die Houthuis se stoepie sit en uitkyk, sou mens nooit sê dit is 'n werkende plaas nie. Die omliggende tuine is met soveel passie en liefde uitgelê en is 'n bliss om voor te kyk. Die houthuis is gerieflik en baie netjies. Dan is Peter een van die vriendelikste mense wat ons teë gekom het. 'n Absolute móét as 'n mens in die omgewing is. Asemrowend.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Greetings Frank,
We appreciate your review! It was great to have you enjoy your stay with us at Fynbos Guest Farm.

Fynbos Guest Farm
Trudie P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P

Aan te beveel vir 'n unieke ervaring, persoonlike aanslag in elke kothuisie, wonderlike verblyf.

Sal beslis 'n paar dae daar wil vertoef, nie slegs een nag oorslaap nie. Gesinne met kinders sal dit veral hier geniet. Alles is met sorg uitgesoek en saamgestel.

Henriette P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette P
Gesin met tieners

Aangenaam.

Baie netjies en skoon met al die basiese geriewe om mens se verblyf aangenaam te maak. Sal weer daar bly as ek in die omgewing is.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. It is much appreciated and we look forward to having you stay again if you are in our area and need accommodation.

Regards,

Peter

Fynbos Guest Farm
Candice C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C
Saam met vriende

Such a beautiful place with amazing hosts and hospitality!

I would definitely go again and we enjoyed every minute of our stay. A stunning farm with beautiful views and an amazing breakfast by the wonderful owners. Thank you for a wonderful stay.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Dear Candice,
Thank you for your review - we are glad you enjoyed your stay with us at Fynbos Guest Farm and if you are ever in the area again and need accommodation, we would love to have you stay again.
Kind regards,
Peter & Maurice

Fynbos Guest Farm
Jurie S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en goed toegerus.

Ontvangs is baie gasvry deur Peter wat alles in 'n neutedop vertel van die plaas en al die diere. Al die diere is baie goed versorg en gelukkig. Die huisie is baie gerieflik en goed toegerus met al die nodige.

Fides C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fides C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en alles wat mens aan kon dink was daar - selfs melk in die yskas en stort-jel!

Baie gerieflik en rustig. Kon vir niks meer vra nie!

Maryke D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D
Saam met vriende

Baie rustig en ontspannend.

Heerlik om tussen al die diere wat 'n tweede kans gekry het te wees. Kampplekke is lekker privaat en badkamer baie skoon en netjies. Ons beplan reeds ons volgende uitstappie daarheen.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Maryke - ons is baie bly julle het die paar dae geniet. Ons hoop ons sal u in die toekoms weer sien kom kuier!

Fynbos Guest Farm
Deon P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Deon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aanbeveelbaar.

Die eenheid is afgeleef, eetkamer meubels lendelam en waterketel groen van alge. Baie teleurstellend.

Lauren V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren V
Enkelreisiger

Fantasties! Pragtige plaas en vriendelike mense.

Fynbos Guest Farm is op pragtige plek. Die akkommodasie is skoon, netjies en ruim. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit definitief hoog aanbeveel, veral vir gesinne omdat die plaasdiere 'n lekker ekstra is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic! Beautiful farm with friendly people.

Fynbos Farm is in a beautiful setting. The accommodation is clean, neat and spacious. The staff was helpful and friendly. I would highly recommend it especially for families as the farm animals add another dimension.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Dear Lauren - thank you for taking the trouble to give us feedback! Your efforts are much appreciated! We are pleased you enjoyed your stay with us at Fynbos Guest Farm.

Fynbos Guest Farm
Alana Jane D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alana Jane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendliest hospitality I have experienced in a long time.

Warm and friendly hospitality.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you Alana for taking the trouble to give us feedback - we are pleased you enjoyed your stay at Fynbos Guest Farm.

Fynbos Guest Farm
Jeanne-marie W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil met alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was mooi skoon. Die ontbyt wat ingesluit was het ons nie ontvang nie, omdat ons nie geweet het dat ons dit voor die tyd moes reël nie. Behalwe dit was dit goeie waarde vir geld.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you Jean-Marie for taking the trouble to give us feedback. We are pleased you enjoyed your stay at Fynbos Guest Farm.

Fynbos Guest Farm
Hester N - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N
Enkelreisiger

Pragtige natuurskoon; ongewone diere; hartlike gasvryheid en die rustigheid - weg van die stadsgewoel.

My ideaal van 'n wegbreek van die dolle stadsgejaag, kon ek hier vind. Selfs die een aand se stormwind en reën is omskep in 'n knusse warmte met die oop kaggelvuur wat Peter vir my kom aansteek het. Sy mandjie met ontbytkos was vol verrassings en heerlik! Die diere op sy plaas was nog weer 'n ander belewenis! Soggens vroeg is ek begroet deur sy poue; ganse, asook sy vriendelike, goed geleerde honde. Peter sorg vir weggooidiere, asook perde, springbokkies en lamas, ens., wat in gevaar was om geskiet of geslag te word. Die omringende berge en natuurskoon is indrukwekkend en pragtig. Hierdie plaas is 'n ware lafenis vir enigiemand wat net rus en vrede vir sy siel soek.

Fynbos Guest Farm's terugvoer

Thank you Hester for making the effort to give us feedback - much appreciated! We are happy that you enjoyed your stay with us at Fynbos Guest Farm.

Fynbos Guest Farm
Enid V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Enid V
Gesin met tieners

Beknop in die Owl House, maar heel voldoende.

Dit was baie droog, maar die huisie is goed versorg en ons het niks kortgekom nie.

Francois G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en sal graag aan beveel.

Die diere was 'n onverwagte ekstra. Kampplekke is lekker privaat en ongelooflik netjies. Toilet geriewe is netjieser as wat jy in sommige hotelle sal kry.

Anton M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Besigheidsreis

Die moeite werd.

Verblyf baie positief ervaar. Slaapplek gemaklik en gerieflik. Sou net graag waaier in beide vertrekke wou hê.

Brigette V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Lovely friendly people and animals. Beautiful setting.

Willemien E - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Versteekte juweel!

Ek was aangenaam verras toe ons by die plaas aankom! Die kamer waarin ons geslaap het was pragtig versier en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. 'n Heerlike ontbyt was ook by die billike tarief ingesluit as jy in die B&B-kamers bly. Peter en Maurice is uiters vriendelik, tegemoetkomend en nederig en doen fantastiese werk met al die diere wat hulle red. Ons sal gou weer teruggaan!

Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivierstraat 1, 2,5 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NjI5Y2EyLTc1MzktNDgxMC1iYzg2LTYxNTgxZDYwNzFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 1 Boontjies River Road 2.5 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.385337672046 19.193273484706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!