LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Guest Farm | LekkeSlaap
+60

Fynbos Guest Farm

45 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Karavaan/tent-terrein 1
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Karavaan/tent-terrein 2
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Karavaan/tent-terrein 3
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Karavaan/tent-terrein 4
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Karavaan/tent-terrein 5
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Karavaan/tent-terrein 6
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Karavaan/tent-terrein 7
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Karavaan/tent-terrein 8
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Gemeubileerde tent
Tariewe wat vertoon word, is op 'n tent- en kampbasis
Plaashuis Slaapkamer 2
Slegs kamer 'n Kontinentale ontbyt kan teen R 75 per persoon gereël word en word bedien by die eetarea van die plaashuis (ontbyt is nie by die kamertarief ingesluit nie). Dié eenheid laat nie kinders onder die ouderdom van 21 jaar toe nie.
Plaashuis Slaapkamer 1

Guinea Fowl Tuinkothuis
Selfsorg
Francolin Kothuis
Selfsorg
Owl Kothuis
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Tariewe vir kinders vir kampgeriewe:
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 13 jaar R50.
Let daarop dat plaashuis-kamer 1 en plaashuis-kamer 2
nie kinders onder die ouderdom van 21 jaar toelaat nie.
Dit is 'n werkende plaas en daar is 'n spoedbeperking van 15 km per uur vir die veiligheid van gaste, kinders, honde, voëls en ander diere op die plaas. Die plaas het 'n geen geraas-beleid. Fynbos Guest Farm is 'n toevlugsoord vir diere, wat wissel van groot tot klein, diere met vere tot diere met 'n pels, en gaste is welkom om met hulle in verbinding te tree en die diere te voer. Gaste word gevra om die diere op die plaas te respekteer.
Troeteldiere is welkom op versoek, en honde moet aan leibande wees as hulle gaan stap.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivierstraat 1, 2,5 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NjI5Y2EyLTc1MzktNDgxMC1iYzg2LTYxNTgxZDYwNzFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 1 Boontjies River Road 2.5 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.385337672046 19.193273484706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!