LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Guest Unit | LekkeSlaap
+19

Fynbos Guest Unit

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis bottel wyn. Geldig vanaf 29 Nov 2021 tot 31 Des 2021.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hibiscusstraat 23, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Fynbos Guest Unit is 'n gerieflike semi-selfsorgeenheid vir 2 gaste in Wellway Park, Durbanville en is net 600 m vanaf Mediclinic Durbanville.

Die eenheid het 'n slaapkamer, 'n badkamer, kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n opvou-kot is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV met DStv en daar is onbeperkte WiFi.

Daar is 'n buite-kaggel, privaat tuin en onderdakparkeerplek. Hout, ys en die daaglikse koerant kan op versoek voorsien word.

Die eenheid is 2 km vanaf die Durbanville Gholfklub en verskeie winkels, restaurante en koffiewinkels. Durbanville bied verskeie wynplase en -kelders, en bied verskeie aktiwiteite soos bergfietsry. Gaste kan ook die Durbanville Roostuin gaan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Fynbos Guest Unit sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Fynbos Guest Unit
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hibiscusstraat 23, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Guest Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hibiscusstraat 23, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166266a471974284ca37ee21d9f88276d3fc72f7b290434b0be290ccbe5d6061969f01b5b508dd80e02e74e0d5c7d9a9321c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 2) 11 5 1 5 23 Hibiscus Street Wellway Park 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.822692701088 18.657119510416
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!