LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Guest Unit | LekkeSlaap
+19

Fynbos Guest Unit

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Fynbos Guest Unit
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Monique C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos "home away from home".

Die verblyf was wonderlik, perfek ingerig met al die noodsaaklikhede en meer. Ons was so bederf met al die ekstras. Uit en uit waarde vir geld.

Angie V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V
Enkelreisiger

Heerlik gekuier!

Gaste-eenheid was baie skoon en netjies, ekstra moeite gedoen om mens tuis te laat voel. Sal definitief aanbeveel!

Deon V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met klein kinders

Wegbreek saam met my twee kinders en die diens was fantasies.Dankie Nicole vir al jou moeite.

Nicole gaan uit haar pad om dit gemaklik te maak en haar diens is uitstekend.

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Fynbos Guest Unit
Hein S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons behoeftes.

Fynbos is baie sentraal geleë. Ingerig met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar gaan bly.

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer!

Fynbos Guest Unit
Brenda V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Ons wou verblyf hê naby die hospitaal.

Dis gerieflik naby die hospitaal, maklik bekombaar en baie veilig. Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel.

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Fynbos Guest Unit
Cornelia S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Besigheidsreis

Aangenaam verras gewees.

Baie netjies en skoon. Verskriklike oulike gasvrou! 10 uit 10.

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Fynbos Guest Unit
Henry G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toerisme

Uitstekende diens en ligging.

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer!

Fynbos Guest Unit
Wilmien S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid

Ek beveel Fynbos Guest Unit aan vir verblyf in Durbanville. Die restaurante is nie ver weg nie en dit is in 'n stil area. Die eenheid was baie skoon en ons het tot sjerrie en 'n bottel wyn gekry!

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Fynbos Guest Unit
Francois V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie met alles wat nodig is.

Die plekkie vir oornagverblyf was baie netjies en skoon met so paar ekstratjies wat jy nie normaalweg kry nie. Heel goed geleë naby die sakekern van Durbanville.

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Fynbos Guest Unit
Frans D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrye ontvangs en 'n nuwerwetse uitleg.

Dit was 'n baie koue aand met teëlvloere wat bitter koud was. 'n Paar los matte sal die ding doen. Anders goed toegerus .

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Fynbos Guest Unit
Hanlie L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely the perfect place to stay, near everything.

Everything of a very high standard.

Fynbos Guest Unit's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Fynbos Guest Unit
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hibiscusstraat 23, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166266a471974284ca37ee21d9f88276d3fc72f7b290434b0be290ccbe5d6061969f01b5b508dd80e02e74e0d5c7d9a9321c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 2) 11 5 1 5 23 Hibiscus Street Wellway Park 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.822692701088 18.657119510416
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!