Fynbos Ridge Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fynbos Ridge is 'n 5-ster-gastehuis in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die middel van die Tuinroete.

Hierdie groot, Kaap-Hollandse gastehuis het 4 luukse dubbelkamers en 1 superieure slaapkamer. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer. Elke ruim kothuis is goed toegerus met 2 badkamers en bied luukse, gerieflike slaapplek vir tot 5 gaste. Die Ateljee is ruim (70 m²), front noord en is geskik vir 2 gaste. Dit is geleë op die eerste vloer van die huis en het 'n balkon met lieflike, onbelemmerde uitsigte.

Die informele en die formele sitkamers het kaggels en daar is 'n ruim stoep met berg-uitsigte waar gaste ontbyt en aandete kan nuttig. Ons organiese kruie- en groentetuine word gebruik in ons geregte en selfsorg-gaste is welkom om hulself te help met slaaibestanddele. Die swembad is privaat en het asemrowende uitsigte.

Die Tuinroete is bekend vir pragtige voëls, wandelpaaie in woude en walviskyk. Meer as 85 voëlspesies doen gereeld by ons aan en ons nooi jou uit om die proteas in ons tuin te bewonder.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fynbos Ridge Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za