G Zero 3 @ The Breakers
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alexander-laan 4, GO3 The Breakers, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
G Zero 3 @ The Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige residensiële-kompleks in Houtbaai. Die kompleks is gerieflik naby winkels, restaurante, koffiewinkels, en is slegs 500 m vanaf die strand.
Dié woonstel spog met 'n oopplan-uitleg op die onderste verdieping wat na 'n stoep lei met 'n privaat swembad en lieflike uitsigte. Die boonste verdieping beskik oor 'n tussenvloer-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die onderste verdieping beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is ook 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Stort- en badgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV en daar is sonstoele langs die swembad en 'n buitelug eetkamerstel. Gaste het toegang tot 'n keldermotorhuis sowel as besoekersparkeerplek in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by G Zero 3 @ The Breakers sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Jaar gelys 6
Ligging
- Alexander-laan 4, GO3 The Breakers, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink G Zero 3 @ The Breakers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alexander-laan 4, GO3 The Breakers, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom