LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by G017 Accommodation | LekkeSlaap
+96

G017 Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gregorstraat 17, Mindalore, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

G017 Accommodation is in Krugersdorp en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis, 'n sonnige kothuis met 'n aparte ingang, 'n gerieflike woonstelletjie langs die hoofhuis en 'n gemaklike karavaan met 'n aparte ingang.

Die ruim huis is geskik vir 8 gaste en het moderne afwerkings gemeng met 'n tikkie aardse elemente. Die huis het 'n sonstoep met 'n uitsig oor die tuin en 'n klein draagbare braai.

Die kothuis is geskik vir 6 gaste en het 'n aparte ingang. Dit het 'n binnehof-area met braaigeriewe en 'n stoep-sitstel.

Die woonstelletjie is langs die hoofhuis en het 'n aparte ingang en is geskik vir tot 3 gaste.

Die karavaan is geskik vir 2 gaste en het 'n aparte ingang. Dit het 'n buitekombuis wat goed toegerus is, 'n badkamer en 'n binnehof met braaigeriewe en 'n stoep-sitstel.

Elke eenheid mag die gemeenskaplike swembad gebruik en elke is ook geskik vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Ekstra geriewe sluit 'n slim-TV met OpenView-kanale en Netflix, asook WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste wat in die woonstel woon moet hulle eie Netflix-rekening gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gregorstraat 17, Mindalore, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gregorstraat 17, Mindalore, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb967b883280aee3c4f54b22721d1d3f108220c710432b778dc799c1d2d1ea9fbe053bde69b3f1d458a7d6b551c9f55025341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag, vir 2 mense 017 Gregor Street Mindalore 1739 Gauteng 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -26.1314051 27.8301829
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem