G03 Juliette

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

G03 Juliette is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront. Dis op die beroemde Waterfront Marina Residensiële Landgoed.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié kamer het ook 'n platskerm-TV teen die muur en 'n skuifdeur wat toegang die stoep bied.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike onderdakterras wat geteël is. Daar is 'n etenstafel met 6 stoele en dit kyk oor die netjiese tuin in die rigting van die kanaal.

Slaapplek

'n Bespreking by G03 Juliette sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na G03 Juliette gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za