G20 Ocean Dunes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

G20 Ocean Dunes is 'n nuwe selfsorgeenmanwoonstel met moderne afwerkings op die grond verdieping van die veilige Ocean Dunes-kompleks in die Sibaya buurt. Die kompleks is aan die Noordkus tussen Umhlanga en Umdloti, naby die Sibaya Casino.

Dié studio het lugversorging, 'n oopplan-uitleg en bied verblyf aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

The Ocean Dunes-kompleks bied 'n gemeenskaplike dakswembad met 'n see-uitsig, 'n plonspoel, braaigeriewe en 'n vermaaklikheidsarea vir kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by G20 Ocean Dunes sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na G20 Ocean Dunes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false