Bloemfontein Akkommodasie by Gabbys Cottage | LekkeSlaap
+16
+16

Gabbys Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gascony-singel 24, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gabbys Cottage is 'n lieflike, romantiese selfsorgwoonstel in Helicon Heights in Bloemfontein. Die woonstel is stapafstand van Northridge Mall af wat talle restaurante, klerewinkels, 'n Virgin Active en 'n Epic-filmteater het. Die kothuis is 6 km van die N1 af en is ook naby die Oliewenhuis Kunsmuseum, die Mimosa Mall en MediClinic.

Die eenheid is pragtig versier, het lugversorging en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n badkamer met 'n ruim instapstort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorgverblyf. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gemaklike slaapbank met slaapplek vir 12 kinders onder 12 jaar in die sitarea.

Gaste het toegang tot 'n privaat, omheinde tuin en 'n stoep met sitplek. Die kothuis is in 'n groot tuin met 'n lapa, gerieflike sitplek en 'n ingeboude braai-area met oorgenoeg hout. Dis langs die koivisdammetjie en rustige waterval. Gaste kan ook op warm somersdae in die swembad ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Gabbys Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Gabbys Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Gascony-singel 24, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Gabbys Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gascony-singel 24, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19a913305da8ba461eae81ed3ba0059936ed67f15d8e34eb5bbb637bf24c7f586894731185e8d3f269fcdc49f999b1dde57d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 24 Gascony Crescent Helicon Heights 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.073253656584 26.235032379627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za