Rawsonville Akkommodasie by Gabriel's Rest | LekkeSlaap
+26
+26

Gabriel's Rest

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Gabriel's Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susan K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker koel huis Ideaal vir oornag.

Heerlike kuierstoep. Al was dit warm was die huis heerlik koel. Beddens slaap soos 'n droom.

Bruce B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce B
Enkelreisiger

Clean and comfortable stay that suited our needs perfectly.

We just needed a room to sleep in while supporting a cricket tour in nearby Worcester. The place was neat, comfortable and clean; and offered privacy. We were able to come and go with ease.

Inandi S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great host, great stay!

We stayed at Gabriel's Rest to take part in the Prison2Prison race. We had a wonderful time relaxing and sitting on the stoep for hours! Our host Sorina was fantastic and always close by to help.

Nandus G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is teen bekostigbare prys.

Baie aangename en rustige verblyf teen bekostigbare prys.

Sania S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sania S
Saam met vriende

Ons verbly in Kamer 5 was baie skoon en netjies.

Ons was in Rawsonville vir die JanBraai Maraton en het regtig baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Baie dankie!

Gabriel's Rest's terugvoer

Baie dankie, julle sal altyd welkom wees. Sterkte met jul volgende marathon.

Gabriel's Rest
Anzel J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en huislik, rustige en mooi omgewing.

Pragtige ou huis, mooi tuin, en baie gasvry.

Nadine C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C
Gesin met tieners

Will definitely go back.

We received a warm welcome from the hosts and owners. Accommodation was more than adequate and the unit was clean and well equipped. Will definitely be back as this was excellent value for money.

Hardy D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige, karaktervolle huis met netjiese, gerieflike kamers!

Ons gasvrou, Sorina, het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Die huis het 'n ouwêreldse sjarme en alles was skoon, netjies en keurig. Sal beslis weer by Gabriel's Rest aandoen!

Gabriel's Rest's terugvoer

Hardy,

Baie dankie vir die groot kompliment. Dit is wonderlike gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.
Ons sien baie uit in die toekoms na vele kuiers saam met julle.

Groete
Sorina

Gabriel's Rest
Annelie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met vriende

Gasvryheid was uitnemend en verblyf was wonderlik.

Sorina en Willie gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Die huis is skoon, gerieflik en het 'n lieflike stoep. Dis veilig en die omgewing is pragtig.

Gabriel's Rest's terugvoer

Annelie baie dankie vir die plesierige boodskap. Ek loop vandag met n groot glimlag op my gesig. Jy is altyd welkom.

Groete,
Sorina

Gabriel's Rest
Lieza L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieza L
Enkelreisiger

Plesierige verblyf in 'n heerlike gastehuis!

Sal altyd weer daar tuisgaan!

Lieza L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieza L
Enkelreisiger

Gerieflike, skoon, netjiese stil kamer, sal weer hier oorbly!

Dis my geboortedorp en my familie woon steeds in die omgewing. Ek soek dus af en toe blyplek en alhoewel al die gastehuise puik is, het ek regtig lekker geslaap hier. Die gedeelde badlamer was nie 'n probleem nie aangesien die gastehuis nie groot is nie. Gasvrou baie vriendelik en die lekker wyn was 'n bonus. So ook die veilige parkeerplek vir motors.

Gabriel's Rest's terugvoer

Lieza,

Baie baie dankie al is ek laat met my antwoord. Jy sal altyd welkom wees. Dankie vir jou omgee en lekker gesels.

Ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete,
Sorina

Gabriel's Rest
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Seur-straat 31, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4Y2JhNjY3LTc1NjMtNDViMC1iZWJjLWNmM2JlNTY2MTEwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4.91 31 Le Seur Street Rawsonville 6845 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.686920282351 19.315008223057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za