- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hurdstraat 7, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Gai Séjour bied luukse selfsorgverblyf van topgehalte in die sakekern Newton Park in die hartjie van Port Elizabeth.
Gai Séjour is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat in 'n veilige omgewing wil bly. Die perseel word met gevorderde tegnologie beveilig: Toegang tot die hek en die suites word met 'n selfoon beheer. Daar is ook geslotekringtelevisie, 'n elektriese heining en 24 uur-gewapende reaksie. Oorgenoeg gratis en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die suites bied afgesonderde, luukse en privaat verblyf. Dié ruim en moderne suites is pasgemaak vir sakereisigers én vakansiegangers.
Daar is 'n DStv-gastehuispakket, gratis WiFi en lugversorging in al die kamers en elke kombuis is volledig toegerus met Rustenburg-graniettoonbanke, 'n moderne stoof en 'n oond en ander spesialiteitstoebehore.
Gai Séjour is sentraal geleë en is net 'n kort entjie se ry van alle besighede, industrieë, hospitale, winkelsentrums, restaurante, sportlokale, die lughawe, vermaakgeriewe, Boardwalk Casino en sonnige Blouvlagstrande af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hurdstraat 7, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Gai Séjour het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newtonpark Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hurdstraat 7, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 12