Opsomming van Resensie
Xoliswa T - Jan 2020
Gemiddeld
There was a problem with that keyless system. I've enjoyed my stay there.
Dalena O - Apr 2019
Gemiddeld
Absoluut die geld werd!
Gai Séjour's terugvoer
Goeie dag Harry,
Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die goeie resensie.
Vriendelike groete,
Gai Séjour
Beance G - Apr 2019
Gemiddeld
Lieflik.
Michael B - Mrt 2019
Gemiddeld
Well located and well appointed.
Lees meerKobus M - Feb 2019
Gemiddeld
Pragtige plek en baie netjies.
Anneke P - Feb 2019
Gemiddeld
Werklik stunning.
Corrie P - Nov 2018
Gemiddeld
Baie ruim en baie luuks.
Gai Séjour's terugvoer
Hi Corrie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is verheug dat jy jou verblyf in ons baie ruim skoon suites geniet het. Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Terence
Erika A - Sep 2018
Gemiddeld
Puik waarde vir geld in smaakvol en netjiese eenheid.
Gai Séjour's terugvoer
Hi Erika,
Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Dit was 'n groot plesier om jou hier by ons te huisves tydens jou kort besoek aan Port Elizabeth. Hoop om jou gou weer te sien wanneer jy Port Elizabeth besoek.
Terence
Chris V - Sep 2018
Gemiddeld
Baie netjies verblyf, perfek vir besigheidsreisigers.
Zerilda V - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties! Pragtig!
Hennie B - Mei 2018
Gemiddeld
Vyfsterveblyf, baie vriendelik, ruim en netjies.
Sonja B - Apr 2018
Gemiddeld
Will definitely stay there again!
Gai Séjour's terugvoer
It was such a delight to have met Sonja and her lovely daughters. It was such a pleasure hosting you.
Hope to see you soon.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hurdstraat 7, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 12