LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gai Séjour | LekkeSlaap
+73

Gai Séjour

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Peace Luukse Suite
Selfsorg
Memories Luukse Soldersuite
Selfsorg
Harmony Luukse Suite
Selfsorg
Destiny Luukse Suite
Selfsorg
Serenity Luukse Suite
Selfsorg
Enchanted Luukse Suite
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Gai Séjour bied net selfsorgverblyf en bied nie dienste soos maaltye, persoonlike wasgoeddienste of vervoer nie. Ons sal wel ons bes probeer om besonderhede van diensverskaffers direk aan gaste te voorsien.
Gai Séjour gebruik nie sleutels nie: Geregistreerde gebruikers gebruik hulle selfone en 'n kode om toegang tot die perseel en die suite te kry.
Volledige betaling word vereis om jou bespreking te bevestig.
Geen ekstra gaste word toegelaat om oor te slaap tensy reëlings vooraf met die bestuur getref is nie. Ekstra gaste sal ekstra moet betaal.
Rook is verbode in al ons suites en almal het rookverklikkers.
Weberbraaigeriewe is beskikbaar. Geen vure word toegelaat nie.
Daaglikse skoonmaakdienste kan op versoek teen 'n addisionele koste van R80 per dag voorsien word.
Breekskade, verlies of skade: Gaste is aanspreeklik vir enige breekskade, verlies of skade aan die perseel. Enige breekskade of skade moet aangemeld word. Breekskadefooi sal dienooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hurdstraat 7, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPoesLRtKKagp4MGcWwvuHh0ZeHOn4sS4EQsJQirTpXFYR8qvW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 7 Hurd Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.951556 25.572389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!