Gaia Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gaia Guest House is in Sunset Beach en bied gerieflike selfsorg-eenhede.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied wat al te saam slaapplek vir 12 gaste het. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer, kombuisie, slim-TV, Netflix, internettoegang en koffie- en teemaakgeriewe. Rook is verbode in die eenhede.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike gaste-sitarea en die eetarea met sitplek vir 10 wat oor die chemikalieë-vry swembad uitkyk. Daar is ’n vuurput buite in die tuin, asook 'n etenstafel met sitplek vir 10. Parkeerplek is in die oprit beskikbaar. Stoorplek vir branderplank-gereedskap en klein sleepwaentjies is beskikbaar op versoek.

Gaste kan ’n massering, chakra-balansering, 'n enegrie-, regressie- reiswerksessies en Osoon-behandelings bespreek.

Gaia Guest House is 500 m vanaf ’n klein winkelsentrum, 700 m van die MyCity-bushalte af en 900 m van die strand af wat ideaal is vir branderplank- en vlieërbranderry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gaia Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za